IKhaya LamaDube Game Lodge
Beskrywing
Hierdie eenheid is op 'n verhewe houtdek en het slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n dubbelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Ander geriewe sluit 'n eetarea, sitarea, 'n waaier vir die warm somersdae, asook 'n privaat ingang en 'n stoep in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
'n Addisionele Dinokeng-bewaringsfooi per persoon per verblyf word by die reservaat se hekke gehef.
Wildritte is beskikbaar teen 'n addisionele fooi.
Gaste kan nie na 19:30 by die Lodge inklok nie. Gaste sal hul bespreking vir daardie nag verbeur sonder 'n terugbetaling. Beplan asseblief dienooreenkomstig.
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf so gereël is.
Ongelukkig word kinders nie toegelaat nie.
Rook in die slaapkamers is verbode. Rook word toegelaat op die stoep of dek waar asbakkies voorsien word.
Gaste mag nie hout by die lodge of in die reservaat versamel nie. Gaste moet hul eie hout saambring.
Harde musiek en partytjies word nie toegelaat nie
Daar is 2 toegangspunte, een met 'n korter grondpad van 13 km en 'n ander met een van 18 km. Die roete met meer grondpad is baie korter, maar vir 'n gerieflike rit is dit nie te geskik vir klein voertuie of voertuie met 'n lae grondvryhoogte nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie bekoorlike en romantiese oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n dubbelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof en mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n eetarea, sitarea, 'n waaier vir die warm somersdae, asook 'n privaat ingang en 'n stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
'n Addisionele Dinokeng-bewaringsfooi per persoon per verblyf word by die reservaat se hekke gehef.
Wildritte is beskikbaar teen 'n addisionele fooi.
Gaste kan nie na 19:30 by die Lodge inklok nie. Gaste sal hul bespreking vir daardie nag verbeur sonder 'n terugbetaling. Beplan asseblief dienooreenkomstig.
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf so gereël is.
Ongelukkig word kinders nie toegelaat nie.
Rook in die slaapkamers is verbode. Rook word toegelaat op die stoep of dek waar asbakkies voorsien word.
Gaste mag nie hout by die lodge of in die reservaat versamel nie. Gaste moet hul eie hout saambring.
Harde musiek en partytjies word nie toegelaat nie
Daar is 2 toegangspunte, een met 'n korter grondpad van 13 km en 'n ander met een van 18 km. Die roete met meer grondpad is baie korter, maar vir 'n gerieflike rit is dit nie te geskik vir klein voertuie of voertuie met 'n lae grondvryhoogte nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is op 'n grasdakhoutdek en het slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, oondjie, tweeplaatstofie en mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n waaier, eetarea, sitarea, privaat ingang en stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
'n Addisionele Dinokeng-bewaringsfooi per persoon per verblyf word by die reservaat se hekke gehef.
Wildritte is beskikbaar teen 'n addisionele fooi.
Gaste kan nie na 19:30 by die Lodge inklok nie. Gaste sal hul bespreking vir daardie nag verbeur sonder 'n terugbetaling. Beplan asseblief dienooreenkomstig.
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf so gereël is.
Ongelukkig word kinders nie toegelaat nie.
Rook in die slaapkamers is verbode. Rook word toegelaat op die stoep of dek waar asbakkies voorsien word.
Gaste mag nie hout by die lodge of in die reservaat versamel nie. Gaste moet hul eie hout saambring.
Harde musiek en partytjies word nie toegelaat nie
Daar is 2 toegangspunte, een met 'n korter grondpad van 13 km en 'n ander met een van 18 km. Die roete met meer grondpad is baie korter, maar vir 'n gerieflike rit is dit nie te geskik vir klein voertuie of voertuie met 'n lae grondvryhoogte nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorg-eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Ander geriewe sluit 'n eetarea, sitarea, 2 privaat ingange en 'n buitebraai-area in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
'n Addisionele Dinokeng-bewaringsfooi per persoon per verblyf word by die reservaat se hekke gehef.
Wildritte is beskikbaar teen 'n addisionele fooi.
Gaste kan nie na 19:30 by die Lodge inklok nie. Gaste sal hul bespreking vir daardie nag verbeur sonder 'n terugbetaling. Beplan asseblief dienooreenkomstig.
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf so gereël is.
Ongelukkig word kinders nie toegelaat nie.
Rook in die slaapkamers is verbode. Rook word toegelaat op die stoep of dek waar asbakkies voorsien word.
Gaste mag nie hout by die lodge of in die reservaat versamel nie. Gaste moet hul eie hout saambring.
Harde musiek en partytjies word nie toegelaat nie
Daar is 2 toegangspunte, een met 'n korter grondpad van 13 km en 'n ander met een van 18 km. Die roete met meer grondpad is baie korter, maar vir 'n gerieflike rit is dit nie te geskik vir klein voertuie of voertuie met 'n lae grondvryhoogte nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie moderne, ongekunstelde eenheid skuil tussen die bome en het 'n privaat plonspoel. Die kothuis het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kothuis het 'n toegeruste kombuisie, eetarea en sitarea. Daar is 'n waaier vir die warm somersdae. Die kombuisie is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Die kothuis het 'n privaat ingang en 'n stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
'n Addisionele Dinokeng-bewaringsfooi per persoon per verblyf word by die reservaat se hekke gehef.
Wildritte is beskikbaar teen 'n addisionele fooi.
Gaste kan nie na 19:30 by die Lodge inklok nie. Gaste sal hul bespreking vir daardie nag verbeur sonder 'n terugbetaling. Beplan asseblief dienooreenkomstig.
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf so gereël is.
Ongelukkig word kinders nie toegelaat nie.
Rook in die slaapkamers is verbode. Rook word toegelaat op die stoep of dek waar asbakkies voorsien word.
Gaste mag nie hout by die lodge of in die reservaat versamel nie. Gaste moet hul eie hout saambring.
Harde musiek en partytjies word nie toegelaat nie
Daar is 2 toegangspunte, een met 'n korter grondpad van 13 km en 'n ander met een van 18 km. Die roete met meer grondpad is baie korter, maar vir 'n gerieflike rit is dit nie te geskik vir klein voertuie of voertuie met 'n lae grondvryhoogte nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie moderne bosstyl-villa het onderdakparkeerplek en 'n privaat plonspoel. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n waaier, haardroër, privaat ingang, stoep, eetarea en 'n sitarea met 'n kaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
'n Addisionele Dinokeng-bewaringsfooi per persoon per verblyf word by die reservaat se hekke gehef.
Wildritte is beskikbaar teen 'n addisionele fooi.
Gaste kan nie na 19:30 by die Lodge inklok nie. Gaste sal hul bespreking vir daardie nag verbeur sonder 'n terugbetaling. Beplan asseblief dienooreenkomstig.
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf so gereël is.
Ongelukkig word kinders nie toegelaat nie.
Rook in die slaapkamers is verbode. Rook word toegelaat op die stoep of dek waar asbakkies voorsien word.
Gaste mag nie hout by die lodge of in die reservaat versamel nie. Gaste moet hul eie hout saambring.
Harde musiek en partytjies word nie toegelaat nie
Daar is 2 toegangspunte, een met 'n korter grondpad van 13 km en 'n ander met een van 18 km. Die roete met meer grondpad is baie korter, maar vir 'n gerieflike rit is dit nie te geskik vir klein voertuie of voertuie met 'n lae grondvryhoogte nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 51 Hartebeestfontein, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang