IKhaya LamaDube Game Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Gerd Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 150
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Ronelle M - Aug 2024
Algehele gradering
Loved it so much.
Jakkie M - Aug 2024
Algehele gradering
Pragtige lodge, rustig, skoon en baie netjies.
Gontse M - Mei 2024
Algehele gradering
Quiet, peaceful and it has everything you need for a self-catering getaway.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hi Gontse,
Thank you for sharing your experience! We're thrilled to know that your stay exceeded your expectations and provided the peace and quiet you were looking for. We hope to see you again soon!
The team at IKhaya LamaDube.
Reinhardt S - Jan 2024
Algehele gradering
Rustigheid en kalmte. Niks jaag jou nie.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Reinhardt, ons is bly om te hoor dat jy die rustigheid en kalmte van die bosveld by iKhaya LamaDube waardeer het.
Niks is vir ons meer belangrik as om vir ons gaste 'n vredevolle ontsnapping te bied nie. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom vir nog 'n ontspanne wegbreek.
Marius V - Sep 2024
Algehele gradering
Rustige, aangename naweek.
Thabelo M - Jun 2024
Algehele gradering
Perfect weekend away.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hi Thabelo,
Thank you for your lovely review! We're so glad to hear you had a great stay and that the cabin met all your needs. We look forward to welcoming you back for another perfect weekend away.
The team at iKhaya LamaDube
Stuart L - Apr 2024
Algehele gradering
Beautiful, peaceful, wonderful.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Thank you so much, Stuart!
We're thrilled to hear that your experience at iKhaya LamaDube was a great one. We strive to create a serene and welcoming environment for our guests, and it's great to know that we hit the mark.
We hope to welcome you back again soon!
Tshepi M - Mrt 2024
Algehele gradering
Tranquil and clean.
Lees meerIKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Dear Mr Mabulana,
Thank you for taking the time to share your valuable feedback with us. We're truly glad to hear you found serenity and comfort at iKhaya LamaDube, and that our staff, particularly their warmth and helpfulness, contributed to making your stay memorable.
Regarding the WhatsApp communication, we strive to ensure all our guests are well-informed and feel supported during their stay. The information provided via WhatsApp is standardised and detailed to complement the in-person briefing received at check-in. This approach ensures all guests have access to essential information, including details about the breakage deposit and other aspects intended to enhance your experience with us. We understand that preferences for communication methods vary, and while the detailed WhatsApp messages aim to be thorough for convenience, we recognise it might not align with everyone's preference. For future stays, please feel welcome to indicate your preferred method of receiving information, and our team will gladly tailor the communication to suit your comfort.
We are committed to continuous improvement and genuinely appreciate your feedback, which guides our efforts to provide an even better experience for all our guests.
We look forward to welcoming you back to iKhaya.
Ruben A - Apr 2024
Algehele gradering
Baie rustig en privaat, baie lekker gekuier.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hi Ruben,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is so bly om te hoor julle het 'n stil en rustige tyd gehad!
Ons hoop om julle weer te sien.
Mellenie K - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig in die natuur.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Mellenie, dankie vir jou terugvoer.
Ons is bly dat jy die rustigheid in die natuur geniet het. Ons vra om verskoning vir die ongerief met die krag en waardeer jou geduld en begrip. Ons werk daaraan om sulke uitdagings in die toekoms te verminder.
Hoop om jou weer by iKhaya LamaDube te verwelkom vir 'n foutlose ervaring.
Dicky B - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig, naby aan die natuur.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hallo Dicky,
Baie dankie vir jou terugvoer! Dit is wonderlik om te hoor dat jy ons verblyf uniek en stylvol gevind het, terwyl jy steeds die nabijheid van die natuur kon waardeer. Ons span streef altyd daarna om elke gas welkom en tuis te laat voel. Ons hoop om jou binnekort weer te verwelkom vir nog 'n rustige wegbreek.
Keorapetse S - Aug 2023
Algehele gradering
It's giving peaceful and tranquility. We really enjoyed ourselves.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Dear Keorapetse,
It warms our hearts to hear such great feedback! Knowing that we could provide the peaceful and tranquil escape you envisioned truly fills us with joy. It's always our goal to create a haven where guests can disconnect and rejuvenate amidst nature.
Thank you for your appreciation of our dedicated staff and pristine surroundings. We look forward to hosting you both again for another memorable weekend retreat.
Lwandle M - Jul 2023
Algehele gradering
Worth every cent.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hi Lwandile,
Thank you immensely for your wonderful and powerful review. We're thrilled to know that we left such a memorable impression on you. Your feedback validates our team's passion and dedication.
Ronewa S - Jul 2023
Algehele gradering
The whole experience was magical and worth it. Really enjoyed my stay.
Lees meerIKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Dear Ronewa,
Thank you so much for sharing your wonderful experience with us! We are delighted that you enjoyed the comfort of the poolside cottage and that our staff were able to assist you around the clock. Your kind words about our accommodation and the suggested activities mean a lot to us.
We're looking forward to your next stay with us, whether you choose to explore or just relax indoors!
Jacques S - Jun 2023
Algehele gradering
Stunning, rustig, 'n wegbreek naby die huis.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Beste Jacques, baie dankie vir jou woorde van lof!
Dit is so lekker om te hoor dat jy die rustige atmosfeer by iKhaya LamaDube geniet het en dat ons diens aan jou verwagtinge voldoen het.
Lize B - Jun 2023
Algehele gradering
Beautiful place, amazing service.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hallo Lize,
Baie dankie vir jou wonderlike resensie! Ons waardeer jou komplimente oor ons vriendelike personeel, skoon fasiliteite, en ons aandag tot detail met die meubels en dekor. Ons is verheug om te hoor dat jy 'n wonderlike naweek by ons gehad het, en ons sien daarna uit om jou weer te verwelkom!
Mandy D - Jun 2023
Algehele gradering
What an amazing lodge!
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Dankie Mandy, ons waardeer jou positiewe terugvoer!
Ons is bly om te hoor dat jy, jou verblyf in ons Safari tent geniet het en dat ons personeel jou welkom laat voel het. Jou ervaring van die naggeluide klink soos 'n ware juweel.
Tot volgende keer
Rene B - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend, baie mooi.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Beste Rene,
Baie dankie vir jou uitstekende terugvoer. Dit is so heerlik om te hoor dat jy 'n lekker bederf-naweek by ons gehad het en dat ons jou so spesiaal kon laat voel met ons vriendelike diens en verwelkoming.
Ons sien uit na jou volgende besoek by iKhaya LamaDube!
Bianca V - Apr 2023
Algehele gradering
Personeel is baie vriendelik en hulpvaardig.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hallo Bianca,
Baie dankie vir jou vriendelike woorde. Ons is bly dat jy die vriendelike personeel en rustige atmosfeer by iKhaya LamaDube geniet het. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom vir nog 'n sielsrus-ervaring.
Groete,
Renette P - Feb 2023
Algehele gradering
Baie rustige en lekker wegbreek.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hallo Renette,
Soms het ons net 'n ontspannende wegbreek nodig. Ons is bly dat ons dit vir jou kon voorsien.
Tawanda M - Jan 2023
Algehele gradering
It was a lovely gateway in the bush. It was everything I expected and more.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hello Tawanda,
Thank you for sharing your experience at iKhaya! We're thrilled to hear that your stay exceeded your expectations and that you enjoyed a lovely getaway in the bush.
It's wonderful to know that our friendly and helpful staff made your arrival comfortable with those refreshing cold towels. We're glad you appreciated the clean and well-furnished Safari Tent and its secluded location.
We look forward to welcoming you back soon for another memorable visit filled with wildlife and unforgettable moments.
Neville V - Nov 2023
Algehele gradering
Loved every minute.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hello Neville,
Thank you so much for choosing iKhaya LamaDube for your getaway from Johannesburg. It's fantastic to hear that our villa exceeded your expectations and provided a stunning backdrop for your stay.
We're especially pleased to know our staff made a positive impact on your experience. Your compliments will definitely be shared with the team, as they love knowing they've helped make a guest's stay memorable.
We look forward to welcoming you back for another serene escape in the bush. Until then, take care and cherish the memories you've created here!
The Team at iKhaya LamaDube
Rosa D - Nov 2023
Algehele gradering
Calm, lovely environment.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hello Rosa, we're so pleased to hear that you found peace and tranquillity during your stay at iKhaya LamaDube.
Our staff takes great pride in maintaining a calm environment for our guests, and your recommendation means the world to us.
We look forward to welcoming you back for another serene getaway.
Sue H - Feb 2023
Algehele gradering
Stunning cottage in Dinokeng.
Lees meerIKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hello Sue,
Thank you for sharing your experience at iKhaya. It's wonderful to hear that you appreciated the decor, private pool, and close encounters with wildlife.
We understand that the remote location and temporary river crossing issue due to recent rains added an extra adventure to your stay, it's this remote location that adds to the tranquil setting at iKhaya. As for the occasional dog barking, we're truly sorry about this but also glad it didn't take away from your overall enjoyment of the serene setting and the relaxing, luxurious cottage surrounded by a private garden and wildlife.
We look forward to welcoming you back soon for another memorable visit.
Ferdi R - Jan 2023
Algehele gradering
Wat 'n lekker wegbreek so in Januarie.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hallo Ferdi,
Ons is trots op ons gasvryheid en ons is bly om te weet dat ons dit gestand doen.
Ons is bly julle verblyf was heerlik en ons hoop om julle gou weer te sien.
Andries R - Jul 2023
Algehele gradering
Die Hide-away cottage was uitsonderlik! Baie netjies, goed toegerus met alles wat mens nodig het. Pragtige plekkie! Ons sal vir seker weer kom kuier.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hallo Andries, dankie vir jou positiewe terugvoer!
Ons is so bly dat jy die Hide-away cottage en ons gasvryheid geniet het. Ons streef daarna om 'n huislike atmosfeer te skep en ons is bly om te hoor dat ons suksesvol was.
Ons sien daarna uit om jou weer te verwelkom!
Madeleine B - Mei 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame personeel. Pragtige plekkie.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hallo Madeleine,
Dankie vir jou wonderlike resensie. Ons is so bly om te hoor dat jou naweek by iKhaya LamaDube so spesiaal was. Jou erkenning van ons diens, geriewe en die plonsswembadjie beteken soveel vir ons. Ons sien uit na jou volgende besoek!
Liza C - Apr 2023
Algehele gradering
Baie luuks, netjies en uitstekende diens!
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hallo Liza,
Baie dankie vir jou mooi woorde.
Ons is baie bly om te hoor dat jy so 'n fantastiese tyd gehad het by iKhaya LamaDube. Ons is verheug dat die Luukse Bos Villa die perfekte romantiese wegbreek was en dat ons spesiale behandeling kon bydra tot 'n onvergeetlike huweliksherdenking.
Ons kan nie wag om jou weer te verwelkom vir nog 'n onvergeetlike ervaring nie.
Fericia G - Nov 2022
Algehele gradering
Perfekte wegkomkans.
Lees meerIKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Ons is sprakeloos. Baie dankie Fericia vir hierdie ongelooflike resensie. Meer as enigeiets is ons bly dat jou verblyf jou verwagtinge oortref het. Ons kyk daarna om aan elke gas by iKhaya LamaDube oor te lewer. Ons sal jou altyd met ope arms terug verwelkom en ons kan nie wag om jou weer by ons te laat bly nie. Tot volgende keer.
Mable D - Sep 2022
Algehele gradering
Awesome.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Dankie Mable. Ons is baie trots op ons aandag aan gaste. Ons is bly om te weet die ervaring is so goed.
Natasha D - Sep 2022
Algehele gradering
Excellent reception, staff and quarters.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Thank you Natasha, we love hearing about our guests' experiences. We love the view from the log cabins and we're thrilled you did too. We look forward to having you stay with us again in the future.
Breganza J - Mei 2022
Algehele gradering
Was baie beïndruk met alles.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hallo Breganza,
Baie dankie vir die uitstekende resensie en vriendelike woorde. Ons is trots op die rustige en vreedsame omgewing wat ons aan al ons gaste bied.
Ons hoop om jou binnekort te sien wanneer jy nog 'n ontsnapping uit die stad nodig het.
Nthabiseng M - Jan 2022
Algehele gradering
The most amazing place to relax and spend quality time.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Thank you Nthabiseng,
We are always glad to hear our guests sharing their experiences with us. We hope the stunning views will bring you back soon.
Leon L - Des 2022
Algehele gradering
Baie goed.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hallo Leon,
Ons is bly om te weet dat jou ervarin by iKhaya 'n goeie een was.
Ons hoop ook om jou binnekort terug te verwelkom.
René G - Nov 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hallo René. Dankie vir die mooi woorde. Ons is trots om goed geleë te wees, naby genoeg aan die stede, maar ver genoeg om vir 'n rukkie daarvan te vergeet. Ons hoop om julle binnekort weer by ons te hê.
Angelinah M - Jul 2022
Algehele gradering
Amazing.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hey Angelinah,
We're thrilled that your experience was all you expected and more. Thank you for the great review and we look forward to welcoming you again in the future.
Bernard D - Des 2022
Algehele gradering
Baie mooi, netjies en skoon.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hallo Bernard
Dankie dat jy die tyd geneem het om ons lodge te beoordeel.
Jennifer W - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastic!
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
We are so thrilled that you had a wonderful stay.
We’d love to see you again soon!
Isabel D - Okt 2021
Algehele gradering
Relaxing Bush retreat
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Thank you Isabel for the kind words. We absolutely love our Safari Tent and it’s great news to hear that you loved it too.
Dewald V - Aug 2021
Algehele gradering
Beste plek vir 'n naweek in die bosveld!
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Ons is baie dankbaar vir jou resensie en ons hoop om jou binnekort weer te sien!
Maria T - Aug 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Romien B - Jun 2021
Algehele gradering
Mooier as die fotos.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Om te hoor dat ons eenhede voldoen aan die standaarde wat ons gestel het, maak ons baie gelukkig, ons is bly julle verblyf was alles wat julle verwag het en meer.
Angelique B - Mei 2021
Algehele gradering
Best ace to escape to!
Lees meerCoenie V - Mei 2021
Algehele gradering
Voortreflik.
Diane N - Mei 2021
Algehele gradering
Stilte in die bos.
Danie V - Mei 2021
Algehele gradering
Stunning!
Izette G - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantastiese diens! Die verblyf is veilig en privaat in die bosveld.
Monia S - Mrt 2021
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en netjies. Uitsig is asemrowend.
Anton V - Nov 2021
Algehele gradering
Blyplek was baie netjies en die diens baie vriendelik.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Ons is dankbaar vir jou verblyf en sal jou graag weer wil sien kuier.
Tot volgende keer.
Janice H - Aug 2021
Algehele gradering
Perfect getaway.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
We love that our guests don’t need to travel far to get a well-deserved break from the busy city. Knowing you got yours is fantastic! The team at iKhaya LamaDube would love to welcome you back.
Natasha V - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Marion A - Des 2021
Algehele gradering
Absolutely lovely stay in the bush.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hi Marion,
The Safari Tent is one of our favourite units in the lodge and we love to hear other guests' appreciation for it. Thank you for your great review and we hope to see you again soon.
Hanneke L - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlike plek om te ontspan!
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hallo Hanneke,
Ons waardeer die vriendelike woorde en as jy bereid is om iKhaya LamaDube aan te beveel, dan het ons ons werk gedoen.
Ons hoop jy besoek ons gou weer.
Heath D - Nov 2021
Algehele gradering
The room was somewhat on the small side.
Ria L - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige, privaat en veilige blyplek naby stad.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Baie dankie Ria vir die gloeiende resensie. Die swembad was 'n absolute moet vir ons, veral vir die warmer maande, en ons is baie bly jy kon dit op die beste manier gebruik.
Lebo N - Feb 2021
Algehele gradering
Beautiful, romantic, staff very friendly indeed, quiet and relaxing. Really enjoyed my birthday weekend.
Lees meerKotie M - Okt 2021
Algehele gradering
Ongelooflike waarde vir geld
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Ons is so bly dat ons jou 'n bietjie rustigheid van die stad kon gee. Dit is wonderlik om te weet jy het jou verblyf by ons geniet en jy sal enige tyd weer verwelkom word.
Sonja N - Nov 2021
Algehele gradering
Was 'n baie rustige wegbreek, die stilte was wonderlik.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Dankie Sonja,
Ons is bly jou verblyf was aangenaam en ons sal jou kritiek ter harte neem. Ons hoop om jou ervaring vir die volgende besoek te verbeter.
Thomas A - Feb 2021
Algehele gradering
Rustic and need.
Lees meerIKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Dear Thomas Ackerman,
Thank you for taking the time to review your stay! As we aim to constantly enhance our guests’ experiences we have thoroughly investigated your concerns.
We are sorry if the initial 4-week deposit was a bit unsettling to agree to. It is a requirement that our partnered travel agents do include this in their accommodation description. This is a mandatory disclaimer that we put in place to reassure our international guests if there are any delays with their forex refunds. Thankfully we can confirm that this was not an issue for you and that your deposit cleared 6 days after your departure. If you did not get your refund please contact us soonest.
As a self-catering lodge, we do anticipate that our guests come fully prepared with all essentials such as mosquito repellent, however, all units and guests are provided with complimentary repellents which plug into the wall. Providing extra candles or topical repellents would come at a major cost to a small lodge such as iKhaya LamaDube. We imagine that our guests have the same expectations of what they would expect in their units as they would if they were to stay at a camp within the Kruger National Park - the difference, however, is observed in the complimentary welcome drinks, romantic turndowns and staff attending consistently provided by iKhaya LamaDube.
A stay at iKhaya LamaDube should be a relaxing time, it’s for this exact reason why we don’t bog down our guests with long inventory lists to check off. As noted in the review, there is a large number of utensils in each unit. However, a typical inventory list for us at iKhaya LamaDube doesn’t stop there considering the number of appliances, crockery, and creature comforts of the units - more than what is typically expected of a self-catering unit. This makes reviewing an inventory list a tedious task to complete which we leave for the iKhaya LamaDube team to do after every departure and takes an entire afternoon to complete - time we would much rather have our guests spend out on a self-drive route!
On our website, we have stated that “you will be subject to a conservation fee upon entering Dinokeng Game Reserve. This disclaimer is also included on all our affiliated booking agents. On Lekkeslaap in particular you will find this disclaimer in the 'rates section' under 'House Rules'. This cost is not included in the quotation you would have received for your stay because these fees are payable at the main entrances of the reserve. We are not responsible for collecting these fees nor for paying them on behalf of our guests when a booking is made because iKhaya LamaDube is a privately-owned game lodge within the Dinokeng Game Reserve and we prefer that these fees get paid to the reserve directly. These conservation fees are used by the reserve for running and general upkeep.
All the best,
The team at iKhaya LamaDube.
Sulette R - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Margo V - Nov 2020
Algehele gradering
Excellent
Corne D - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlik. Almal het uit hul pad uit gegaan om die vakansie uitstekend te maak.
Anton V - Okt 2020
Algehele gradering
Brilliant
Patrita V - Okt 2020
Algehele gradering
Modern, cosy, luxurious, beautiful, romantic stay in the luxury unit.
Morne D - Jul 2020
Algehele gradering
Extra special.
Jg H - Mrt 2020
Algehele gradering
Romantiese, chic verblyf ‘n klipgooi van Pretoria.
Lees meerElize S - Feb 2020
Algehele gradering
Wow, wow, wow!
Lees meerSteven V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies skoon, vriendelike staff, baie lekker stil omgewing.
Andre P - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik
Yolanda R - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Marius G B - Aug 2020
Algehele gradering
Dit was een van die mooiste eenhede waarin ons nog gebly het, alles was skoon en netjies. Moet ook melding maak van topdiens wat ons ontvang het.
Karin S - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig, skoon, netjie, gemaklik.
Darryl E - Aug 2020
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Flip D - Feb 2020
Algehele gradering
Lekker rustige plek, om te herlaai!
Jacq H - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker, rustig en netjies.
Johan E - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Dirk N - Des 2019
Algehele gradering
'n Moet om te besoek as jy wil rus en die natuur wil geniet!
Yolande J - Nov 2019
Algehele gradering
Baie mooi, privaat en perfek vir 'n romantiese wegbreek.
Elmarie A - Nov 2019
Algehele gradering
Vreedsame lodge met uitstekende persoonlike kliëntediens.
Carel A - Nov 2019
Algehele gradering
Intiem, romanties, privaat.
Chrissie W - Nov 2019
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld.
Desiree K - Okt 2019
Algehele gradering
Was lekker om so bederf te word met al die moeite wat hulle doen.
Karlien O - Okt 2019
Algehele gradering
Rus vir 'n mens se siel.
Brendan C - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastic place to stay.
Christiaan J - Sep 2019
Algehele gradering
Relaxing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ontspanne.
Ons het baie lekker gebly. Alles was uitstekend met vriendelike en hulpvaardige personeel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elize L - Aug 2019
Algehele gradering
Great value for money, service received was beyond expectation.
Vanessa D - Jul 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Carla S - Mei 2019
Algehele gradering
Sielsrus.
Sinmare C - Mei 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en romantiese atmosfeer.
Johannes R - Mei 2019
Algehele gradering
Stunning! Stunning! Stunning!
Charlene V - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was ongelooflik, rustige tyd spandeer saam my man.
Thea C - Apr 2019
Algehele gradering
Perfect weekend getaway!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfekte naweekwegbreek!
Ons is verwelkom deur professionele en vriendelike personeel. Die eenheid was pragtig reggemaak vir ons, en die vuur in die private boma was gepak en gereed om aan te steek. Ons verblyf was perfek en vreedsaam. Sal beslis in die nabye toekoms terugkeer!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Christo A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies, rustig en vriendelike diens.
Marie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Very good value for money. You get way more than what you pay for. Extremely good service.
Phillip C - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker en stil, personeel baie vriendelik.
Elbert S - Sep 2019
Algehele gradering
Ons was op hul hande gedra.
Lians S - Aug 2019
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Pamela D - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker en rustige naweekwegbreek. Sal dit enige tyd aanbeveel.
Daniel F - Jun 2019
Algehele gradering
Hospitality.
Gerhard F - Jul 2019
Algehele gradering
Wonderlik gewees.
Jack F - Mei 2019
Algehele gradering
Awesome!
Thinus S - Feb 2019
Algehele gradering
Baie rustige en skoon plek, lekker naby aan Pretoria. Eienaar sowel as die werkers vreeslik vriendelik.
Lees meerSiboniso T - Jun 2019
Algehele gradering
We had a peaceful and relaxing experience. Friendly staff.
Anita P - Des 2018
Algehele gradering
Unbelievable owners, staff, rooms, service. Ten out of ten. Thank you so much.
Gerda V - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was vreeslik rustig en ontspannend.
Gert D - Jun 2018
Algehele gradering
Asemrowend en gasvry!
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hello Gert,
Baie dankie vir julle kuier hier by iKhaya. Ons waardeer jou terugvoer baie.
So bly jy vind die lodge asemrowend en een groot "gatskop" :naweek.
Verheug om te hoor dat julle die diens waardeer.
Baie, baie dankie.
Bosveld Groete
Tienie, Gerd en staf
Chane R - Jun 2018
Algehele gradering
Perfekte plek om naweek deur te bring!
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hi Chane,
So bly om te hoor dat julle die naweek hier by iKhaya geniet het. Baie dankie dat jy die tyd gemaak het om ons terugvoer te gee, waardeer dit baie.
Bosveld Groete,
Tienie Graf
Vanessa H - Jun 2018
Algehele gradering
Really enjoyable.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hello Vanessa,
Would like to thank you for your review. We appreciate it a lot.
So glad you enjoyed the privacy and comfort.
Warmest Regards,
Tienie Graf
Cecilia R - Mei 2018
Algehele gradering
Ongelooflike rustige ervaring in die natuur!
Lees meerIKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hello Hugo and Cecilia,
Thank you for the great review. This is what drive us to keep up the standards so that every visitor can have an enjoyable stay in the quiet and peaceful surroundings.
It was such a pleasure meeting you guys. So glad that you enjoyed your stay in the Rondavel, especially your Private Boma. It was truly great to have spent some time on the "Bush Drive" (Game Drive) with your great spotting skills! Looking forward to your next visit. Thank you for staying with us at iKhaya LamaDube Game Lodge.
Bushveld Greetings,
Tienie & Gerd Graf
Sophia L - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was asemrowend!
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hi Sophia,
Thank you so much for taking the time to review iKhaya LamaDube, we highly appreciate it!
So glad you gave us a 5-star review overall, this encourages us to keep up the standards that our visitors enjoy. We glad to hear that you enjoyed some romantic time here deep in the bush. Our staff appreciates every compliment, as this makes them want to do so much more for all our special guests, such as yourselves! Thank you for choosing iKhaya.
All the best, bushveld Greetings,
Tienie & Gerd Graf
Audrey D - Apr 2018
Algehele gradering
Our reception to the lodge was fantastic. They go the extra mile to make your stay very special. They will see us again.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hello Audrey,
Please accept our apology for only thanking you now for the excellent five-star review you rated iKhaya. We thoroughly enjoyed you staying at iKhaya. So glad you liked the privacy, as this is what we strive for by not having units on top of each other. It truly assists with privacy by only having a few accommodation options (Units).
Our staff value you crediting them on their friendliness.
Thank you for choosing iKhaya LamaDube.
Warmest Regards,
Tienie & Gerd Graf & Staff
Anton L - Feb 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf met privaatheid.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hello Anton,
Altyd bly om van julle te hoor. Ons geniet julle kuiers by iKhaya terdee. Baie dankie vir die tyd wat jy gemaak het om iKhaya te resensie. So bly die diens is vir julle uit die boonste rakke!
Sien uit om julle weer te sien .
Bosveld Groete,
Tienie, Gerd en staf XXX
Adelene D - Feb 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, wonderlike ervaring, eienaars en staff fantasiese mense.
Morne D - Nov 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Danelle P - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlike wegbreek naby Pretoria!
Anché B - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hello Anche
Ons waardeer jou terugvoer, baie, baie dankie.
So bly julle het n heerlike tyd ervaar hier by iKhaya. Dankie vir jou terugvoer oor die Kothuis se netheid en gerief. Verheug om te hoor dat julle die stilte hier by ons waardeer. Dit is aangenaam om te weet dat julle ons weer sal besoek. Baie dankie
Vriendelike groete,
Van ons almal hier by iKhaya
Tienie, Gerd en vriendelike staf.
Gerhard S - Jul 2018
Algehele gradering
Romanties.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hello Gerhard,
Baie dankie vir die moeite om vir ons jou terugvoer te gee. Glo my ons waardeer dit baie. Dit is terugvoer soos hierdie wat ons inspireer .
So bly julle geniet die privaatheid en atmosfeer by iKhaya LamaDube.
Bosveld Groete,
Tienie Graf
Bernard C - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekende mense wat daar werk.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hello Bernard,
Baie, baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit baie.
Dankie vir die10 uit 10 vir die werkers, het dit aan hulle so oorgedra
So bly om te hoor dat julle iKhaya weer sal besoek.
Bosveld Groete
Tienie Graf
Ken H - Jun 2018
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie aangename verblyf.
'n Lekker wegbreek in 'n aangename omgewing.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hello Ken
Thank you for your review, we truly appreciate you taking the time to rate your stay. So happy you had a pleasant stay at iKhaya
All the best.
Bush Greetings
Tienie, Gerd and Staff
Riaan D - Feb 2018
Algehele gradering
Rustig en romanties.
Jaco G - Aug 2018
Algehele gradering
Baie rustige naweek in die natuur.
James B - Mei 2018
Algehele gradering
Quiet weekend break.
Lees meerRentia A - Jun 2018
Algehele gradering
Ontspannend.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hello Rentia,
Baie, baie dankie vir jou terugvoer . So bly om te hoor dat julle heerlik ontspan het.
Sien uit dat julle weer hier by ons kom kuier in die bos.
Groete,
Tienie, Gerd en Staf
Johan L - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie privaat en baie aangenaam, lekker wegbreek.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hello Johan,
Graag wil ons jou bedank deur tyd te bestandeer om iKhaya te resensie. So bly julle het n heerlike ervaring gehad hier by ons. Bly om te hoor dat julle die stilte en rus kon geniet!
Baie dankie dat julle iKhaya gekies het vir n "middel in die bos" wegbreek.
Bosveld groete xxx
Tienie Graf
Edmund V - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Isella B - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig en stil.
Surina N - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike rustige naweek.
Marcel S - Mei 2018
Algehele gradering
Baie goed uitgelê en alles wat jy nodig het word voorsien.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hi Marcel,
Thank you so much for your feedback, we truly appreciate it. It was great to have spent some time with you guys on the drive. So glad you enjoyed your breakaway at iKhaya LamaDube. Wishing you both well with your six-month-old little one!
We happy to see that you rate our customer service so highly, this truly encourages us all here at iKhaya to keep up the standards.
All the best and a huge thank you for visiting us!
Warmest Regards,
Tienie & Gerd Graf
Glen P - Mei 2018
Algehele gradering
Warm welcome and relaxing atmosphere.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hello Glen,
Thank you so much for taking the time to review iKhaya LamaDube Lodge. So happy you enjoyed the relaxing atmosphere here by us. The staff always happy to hear that their friendliness and service are appreciated, thank you! The location of iKhaya is what assists us in offering a peaceful and relaxing stay.
We appreciate you choosing iKhaya for a weekend breakaway.
All the best!!
Bushveld Greetings,
Tienie & Gerd Graf
Anna-louise O - Jan 2018
Algehele gradering
It was an experience beyond expectation! Thank you Gerd, Tienie and Maartin.
Lees meerMaria S - Feb 2018
Algehele gradering
Neat and friendly staff.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hi Maria,
Thank you so much for taking the time to give iKhaya a review, highly appreciated. We also pleased to hear that your overseas guests enjoyed their experience. Thank you for commenting on the cleanliness of the units. This inspire us to keep the standards up for all our special visitors. Thanks for choosing iKhaya LamaDube
Bushveld Greetings,
Tienie, Gerd and Staff
Elizna D - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik!
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Thank you Elizna for taking the time to review your stay at iKhaya LamaDube
So glad you enjoyed the peaceful break at iKhaya LamaDube
Warm Regards
Tienie Graf
Wynand M - Okt 2017
Algehele gradering
Bos, stilte, net die regte medisyne.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
So bly julle het die bos stilte by ons geniet. Dankie vir die moeite om ons terugvoer. te gee !
Bosveld Groete
Tienie Graf
Chantel J - Okt 2017
Algehele gradering
Baie besonders.
Ivan D - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was die beste naweek ooit.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hello Ivan
Baie dankie vir jou terugvoer en rating. Ons waardeer dit baie. So bly die tyd hier by iKhaya was julle beste naweek ooit !
Groete
Tienie Graf
Jeanelle C - Jul 2017
Algehele gradering
Rustig en stil.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die moeite om terugvoer te gee Jeanette. Ons waardeer dit baie !
So bly julle kon die stilte en verblyf geniet
Groete
Tienie Graf
Riette H - Mei 2017
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en die personeel was baie vriendelik.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hello Riette,
Thank you so much for the great reviews. So glad you enjoyed your break away here at iKhaya, thank you for visiting us.
Bushveld Greetings,
Tienie, Gerd and Staff
?????? ? - Okt 2017
Algehele gradering
Perfect weekend.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Thanks for your feedback Zanele, we truly appreciate it
So glad that you had a lovely time.
See you again!
Regards
Tienie Graf
Piet S - Okt 2017
Algehele gradering
Ons het ontspan en die rustigheid ervaar.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Goeie dag Nadine
Baie dankie vir die moeite om ons terugvoer te gee. So bly julle kon heerlik ontspan en die rustigheid ervaar
Bosveld Groete
Tienie Graf
Marelize W - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Baie dankie Marelize vir jou terugvoer, so bly julle het die akkomodasie en die bos geniet
Groete
Tienie Graf
Natalie V - Jul 2017
Algehele gradering
Ons het die naweek geniet en het alles wat ons nodig gehad het gekry.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hi Natalie
Thank you for visiting iKhaya LamaDube. It was such a pleasure to have you stay with us. We truly appreciate you taking the time to write a review. We are so glad that you enjoyed the animal viewing and the beautiful night sky.
Bushveld greetings from all of us at iKhaya
Tienie Graf
Matty N - Jun 2017
Algehele gradering
Heerlik ontspan!
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hi Matty,
Thank you for visiting iKhaya LamaDube, it was great to have you guys staying with us. So happy that you enjoyed your stay and thank you for taking the time send us your review.
All the best and hope to see you guys again soon.
Bushveld Greetings,
Tienie Graf
Karen C - Jun 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig, ideaal om net weer te "connect" met jouself en die natuur.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hello Karen,
So glad you enjoyed your peaceful and tranquil stay here at iKhaya. Thank you for visiting us. So happy you enjoyed nature
Hope to see you guys again.
Bushveld Greetings from all of us here @ iKhaya
Regards,
Tienie Graf
Chris S - Apr 2017
Algehele gradering
Wonderlike gaste en personeel! Hulle doen soveel moeite! Dankie!
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hello Chris,
Thank you so much for visiting iKhaya. So happy you enjoyed the Game Drive, thank you for the great review and we hope to see you soon.
Bushveld Greetings,
Tienie Graf
Ronel M - Okt 2017
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Ronel, ons waardeer dit baie. So bly julle het die wegbreek by iKhaya LamaDube geniet
Groete
Tienie Graf
Nastasya K - Sep 2017
Algehele gradering
It is really a great place to go if you need to reset and tune out of city life.
Morne G - Jun 2017
Algehele gradering
Mooi uitsig, lekker bomas, vriendelike diens.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Hello Morne,
Thank you for visiting us. So glad you enjoyed the view from your unit. A big thanks for taking the time to review your experience here @ iKhaya and we hope to see you soon.
Bushveld Greetings,
Tienie, Gerd and Staff
Duplessis V - Mei 2017
Algehele gradering
Heerlike verblyf in die natuur.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Goeie dag Dup,
Baie dankie vir julle kuier hier by ons in die bos. So bly om te hoor julle het die natuurskoon geniet en dankie vir die moeite vir n resensie.
Bosveld Groete,
Tienie, Gerd en Personeel
Juliana L - Aug 2017
Algehele gradering
Baie rustige, netjiese en veilige omgewing met baie vriendelike eienaar.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Juliana
So bly julle het die rustigheid geniet terwyl julle pragtige Gastehuis onder konstruhsie was
Bosveld Groete
Tienie Graf
Riana R - Aug 2017
Algehele gradering
Doodstil, geen steurings, het heerlik ontspan.
IKhaya LamaDube Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Riana,
Ongelukkig het nie al die eenhede 'n uitsig oor die watergat nie, daarom adverteer ons dit nie. So bly julle het baie diere kon besigtig om die kamp en die Log Cabin geniet.
Groete
Tienie Graf
- Kapasiteit: 16 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 51 Hartebeestfontein, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang