Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

IKhaya LamaDube Game Lodge

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 51 Hartebeestfontein, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 0400, Gauteng
  • Vanaf R2 210 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

iKhaya LamaDube Game Lodge bied gerieflike verblyf in 'n selfsorg-lodge in die Dinokeng Wildreservaat net 56 km buite Pretoria. Die wildreservaat is bekend as 'n malariavrye gebied en is die tuiste van die Groot 5.

Verblyf is beskikbaar in 6 eenhede in 'n natuurlike Afrika bos-omgewing. Elke eenheid bied slaapplek aan 2 gaste. Drie van die eenhede het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en die ander drie eenhede het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort.

Elke eenheid se kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en stoof toegerus. Ander geriewe sluit 'n braai-area, swembad, WiFi en 'n privaat ingang en stoep in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 149 resensies vir IKhaya LamaDube Game Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gerd Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 149

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Erfdeel 51 Hartebeestfontein, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 0400, Gauteng
  • Gaste dink IKhaya LamaDube Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 210
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 210
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 51 Hartebeestfontein, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhMTdlM2VjLWNmMzgtNGYxNy1hZDJiLTBlN2Q3NWU1ZDFkZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 210 per nag (plek vir 2) 149 5 1 5 Portion 51 Hartebeestfontein Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.407467 28.43651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang