Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

IKhaya LamaDube Game Lodge

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 51 Hartebeestfontein, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 0400, Gauteng
  • Vanaf R2 210 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

iKhaya LamaDube Game Lodge bied gerieflike verblyf in 'n selfsorg-lodge in die Dinokeng Wildreservaat net 56 km buite Pretoria. Die wildreservaat is bekend as 'n malariavrye gebied en is die tuiste van die Groot 5.

Verblyf is beskikbaar in 6 eenhede in 'n natuurlike Afrika bos-omgewing. Elke eenheid bied slaapplek aan 2 gaste. Drie van die eenhede het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en die ander drie eenhede het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort.

Elke eenheid se kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en stoof toegerus. Ander geriewe sluit 'n braai-area, swembad, WiFi en 'n privaat ingang en stoep in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 149 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Ronelle M
Saam met lewensmaat
5.0
Loved it so much. Everything was beautiful… from the check-in to the friendly, helpful staff. I loved my stay there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Jakkie M
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige lodge, rustig, skoon en baie netjies. Vreeslik mooi lodge. Vriendelike staff - altyd gereed om te help as jy iets kort. Eenhede is skoon en n...
Sien meer
Aug 2024
Gontse M
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet, peaceful and it has everything you need for a self-catering getaway. It was wonderful, it exceeded my expectations in every way ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Reinhardt S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid en kalmte. Niks jaag jou nie. Wonderlik en rustig. Dit was lekker in die bosveld stilte.
Jan 2024
Dicky B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, naby aan die natuur. Almal was baie vriendelik en hulpvaardig. Dit is 'n baie unieke verblyf wat stylvol en tog baie naby aan die natuur is.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gerd Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 149

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Erfdeel 51 Hartebeestfontein, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 0400, Gauteng
  • Gaste dink IKhaya LamaDube Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 210
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 210
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 51 Hartebeestfontein, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhMTdlM2VjLWNmMzgtNGYxNy1hZDJiLTBlN2Q3NWU1ZDFkZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 210 per nag (plek vir 2) 149 5 1 5 Portion 51 Hartebeestfontein Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.407467 28.43651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang