Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ikhaya Safari Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Käthe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Ikhaya Safari Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Morne S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne S

Very enjoyable.

Superb staff. Would definitely stay again.

Elmien C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien C

Great stay!

Stunning property. Very comfortable, lovely beds, etc. Will definitely stay there again.

Magdel H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel H

Fabulous accommodation in Constantia with a real sense of style.

Ikhaya Safari Lodge is a great place if you are looking for accommodation in the Southern suburbs. The rooms are spacious and well maintained and the entire house is beautifully decorated.

Ashley P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley P

Veilig, vriendelik en netjies.

We had a wonderful stay at Ikhaya. Ketha was so helpful, friendly and accommodating. We would definitely recommend Ikhaya Safari Lodge.

Wanda R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda R

Amazing experience!

Kathe het uit haar pad gegaan om verandering in ons datums te akkomodeer, wat mens nie elke dag kry nie! Ons het die mooiste kamers gehad, met stunning views, amazing ontbyte, lekker geselsies met die staff en Kathe se familie, sommer dadelik tuis gevoel!

Mark Y - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark Y

What a beautiful place! At night, the city lights shine in the distance. During the day, the mountain behind is picturesque. Breathtaking scenery

During the day, the mountain behind is picturesque. Breathtaking scenery.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat 'n pragtige plek! In die nag skyn die stadsligte in die verte. Gedurende die dag is die berg aan die agterkant skilderagtig. Asemrowende natuurskoon.

Gedurende die dag is die berg aan die agterkant skilderagtig. Asemrowende natuurskoon.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Aimee S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aimee S

Lots and lots of hospitality, we felt completely relaxed.

See star rating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Soveel gasvryheid, ons het baie ontspanne gevoel.

Sien die sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Johann B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann B

Pragtig en genotvol.

Ons het in die "Self Catering Lodge" gebly en dit absoluut geniet. Van ons aankoms tot ons vertrek was ons baie beïndruk met die vriendelike eienaars en werkers, asook die netheid van die eiendom as 'n geheel. Ek sal definitief die Lodge aanbeveel!

Dirk H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk H

Baie aangenaam en pragtig.

Pragtige plekkie en wonderlike uitsig. Personeel kan probeer om gaste beter in te lig t.o.v. geriewe en veral ontbyt. As eerste keer besoekers voel ons bietjie verdwaal in gastehuis. Veral die ontbyt personeel is baie teruggetrokke en sommige verstaan nie baie Engels nie. Moes heeltyd uitvra oor koffie, melk en watter ontbyt ons kan bestel.

Vanaf
Vanaf R2 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rhodes-rylaan 9, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03aa84ff9a3a8a092f0eb119e16cd3ed5915c65edd3601a5e0425ba4b19ba280ef8e00bdc88195daeb51835ce0308cf22a4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 060 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 9 Rhodes Drive Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 11:00 -34.010021073217 18.407657146454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang