IKhayalamafu Mountain Reserve
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Ricky Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 62
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Ansune H - Sep 2024
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde!
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Baie dankie, Ansune. Ek bly julle het lekker gebly. Ons hoop om julle weer te sien. Groete, Ricki
Verena H - Aug 2024
Algehele gradering
Very peaceful, comfortable and secure location, a bit shady in winter.
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Thank you, Verena. It was lovely to have you visit us. I hope you enjoyed your stay in South Africa and that you would be back someday. All the best, Ricki
Roy P - Aug 2024
Algehele gradering
Just perfect.
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Thank you Roy. It was lovely to get to know you and Nadine. We are glad you had a pleasant stay. All the best. Paul & Ricky.
Shereena T - Jun 2024
Algehele gradering
Excellent stay!
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Thank you so much, Shereena. I am very pleased that you enjoyed your stay. Take care and perhaps we'll meet again. All the best, Ricki.
Harold H - Jul 2024
Algehele gradering
Rustigheid vir jou siel, ons sal vir seker terugkeer na Ingwe Cabin @ iKhayalamafu Nature Reserve.
Lees meerIKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Dankie Harold, jy is 'n digter, en ons is baie bly julle het dit geniet selfs met al die rook op Dinsdag. Dankie vir julle geduld en samewerking met dit. Ons sien uit om julle weer te verwelkom. Groete, Ricky
Shaun B - Jun 2024
Algehele gradering
Breathtaking escape.
Lees meerIKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Thank you, Shaun, for your lovely review. All the best for the next phase of your lives.
Hannalien E - Apr 2024
Algehele gradering
Ongelooflike mooi natuurskoon. Stil en afgesonder.
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe woorde. Ons sien julle hopelik gou weer.
Suzette E - Apr 2024
Algehele gradering
Pleasant, comfortable, peaceful stay with great hiking trails.
Lees meerIKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Thank you for the lovely review, Suzette. We look forward to seeing you again. Regards, Ricki & Paul.
Louis F - Feb 2024
Algehele gradering
It was a beautiful place.
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Baie dankie, Louis. Ek is baie bly julle het dit geniet. Baie dankie vir die positiewe woorde. Ons hoop om julle weer te sien.
Chane V - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect for a peaceful getaway!
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Thank you very much, Chane. Positive feedback is always very much appreciated. Take care, and we look forward to seeing you again.
William K - Apr 2024
Algehele gradering
Enjoyed our stay even though the weather was not the best.
Lothar B - Nov 2023
Algehele gradering
Great stay with numerous hikes to explore the beautiful nature all around!
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Thank you so much for the kind words, Lothar. We hope to see you again.
Lourens B - Nov 2023
Algehele gradering
By 'n waterstroom. Digby die berg. Pragtige huisie. Baie voëltjies gesien.
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Baie dankie Lourens. Ek hoop julle het die voeltjie vandag die eerste keer reg geraai. Ons sien uit om julle weer te sien.
Angeline L - Okt 2023
Algehele gradering
Romanties rustig en goed vir jou siel.
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sien uit om julle weer te sien.
Roxanne N - Okt 2023
Algehele gradering
Beautiful and peaceful.
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Thank very much for taking the time to write a review. We hope to welcome you again.
Karen A - Okt 2023
Algehele gradering
Fabulous location right alongside a wonderful range of trails.
Lees meerIKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Thank you Karen. You are a poet. We look forward to seeing you again.
Johan B - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie berg wegbreek.
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer, Johan. Ons waardeer dit opreg.
Veronica D - Sep 2023
Algehele gradering
Stunning place to stay.
James A - Sep 2023
Algehele gradering
An idyllic hideaway in the mountains.
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Thank you for these kind words, James. It is always nice when our guests appreciate this wonderful place as much as we do. We hope to see you again soon. Paul & Ricky
Lyn H - Jul 2023
Algehele gradering
A little piece of heaven.
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
It was lovely to have all of you visiting us during a cold spell! Well done on all the walks and we would love to see you again. Thank you for the positive feedback. Regards, Paul and Ricky.
Corne S - Jun 2023
Algehele gradering
Ongelooflik.
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Baie dankie, Corne. Ons waardeer die positiewe terugvoering. Onthou, julle moet terugkom om die stap roetes te probeer. Groete
Sarah V - Mrt 2023
Algehele gradering
Beautiful cabin and surroundings.
Lees meerIKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Thank you so much for this great review. We look forward to seeing you again and there are many more walks you could do. Regards, Ricky.
Louisa V - Mrt 2023
Algehele gradering
Prentjiemooi en manna vir die siel.
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Baie dankie Louisa. Ons bly julle het dit geniet en dat julle darem 'n stappie ook ingekry het. Alles wat mooi is vir julle.
Hannes K - Feb 2023
Algehele gradering
IKhayalamafu Mountain Reserve is werklik 'n paradys en die perfekte plek vir 'n breek van die besige stad.
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Baie dankie Hannes. Ons hoop om julle weer the sien.
Marie V - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike wegbreek in die berge.
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ons hoop om julle weer te sien.
Stuart Y - Okt 2023
Algehele gradering
Beautiful and peaceful.
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Thank you for your positive feedback. We hope to see you again.
Natasha M - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Natasha. Die omgewing is heeltemal veilig en ons monitor die eiendom deur CCTV. Toegang word deur veiligheids wagte wat van 06:00 to 18:00 aan diens gemonitor, die park hek is gesluit van 18:00 tot 06:00 Ons het nog nooit enige kriminele insidente gehad nie.
Brendan J - Des 2023
Algehele gradering
A stunning breakaway for a nice retreat away from the busy world.
Lees meerIKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Dear Brendan
Thank you very much for your lovely review. All the best, Ricky Brogan.
Derick C - Des 2022
Algehele gradering
Rus en vrede!
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Net een puntjie: Ons swem in die stroom in een van die baie natuurlike rots poele of staan sommer net onder een van die talle watervalle dan kry jy sommer n 'massage' ook. Dis 'n baie vinnige manier om af te koel en die poele is almal op die stap roetes en ek is verbaas dat julle nie daarop afgekom het nie. Groete en bly koel.
Dewet D - Nov 2022
Algehele gradering
Verkwikking vir die siel.
Lees meerIKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Baie dankie.
Ons is bly julle het dit geniet en ons hoop om julle weer te sien.
Selette S - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekend!
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet en sien uit om julle weer te sien.
Darius Z - Aug 2022
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en skoon. Rus en vrede.
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Baie dankie Darius.
Johan D - Jul 2022
Algehele gradering
Great escape from society. Cabins are superb and make you feel like you're in the middle of a forest, hidden from society.
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Thank you for this great review, Johan.
Jan-paul J - Mei 2022
Algehele gradering
Hidden Gem - soveel meer as die foto's.
Lees meerIKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Ons waardeer dit opreg en sien uit om julle weer te verwelkom.
Muller D - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig en baie mooi.
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Baie dankie vir positive terugvoer, Muller. Ons hoop om muller weer te sien. Groete Paul&Ricky
Rika B - Aug 2022
Algehele gradering
Awesome, rustig, berge, berge, berge, natuurskoon op sy beste.
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Baie dankie.
Hanmarie H - Sep 2021
Algehele gradering
Beeldskoon, netjies en waarde vir geld.
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Hi Hanmarie, Ons is bly jy het dit geniet en baie dankie vir die terugvoer. Groete, Ricki
Theunis F - Aug 2021
Algehele gradering
Rustigheid vanself.
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Baie dankie Theunis vir hierdie mooi woorde, ons waardeer dit opreg en hoop om jou gou weer te sien. Groete Ricki.
Jurie K - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om 'n goeie woord te laat. Ons hoop om julle weer te sien. Groete, Ricky.
Carmen B - Mrt 2021
Algehele gradering
Asemrowende mooi omgewing.
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Baie dankie, Carmen. Ons sien uit om julle weer te sien. Groete tot volgende keer, Ricky.
Malcolm F - Jan 2021
Algehele gradering
We really enjoyed the peace and the solitude.
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Thank you for the kind words, Malcolm. We hope the weather is kinder on your next visit. All the best, Paul and Ricky.
Nico S - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastiese ligging weg van baie mense en in die ongerepte natuur.
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Groete Paul & Ricky.
Wilna D - Nov 2020
Algehele gradering
Ongerepte natuurskoon - toorberg.
Lees meerIKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Baie dankie Wilna.
Ons is baie bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle weer te sien. Alles wat goed is vir julle. Groete Ricky.
Jacobus V - Okt 2020
Algehele gradering
Magical Mountain and Forest hideaway
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Thank you Jaco. It was a pleasure having you stay with us.
Chris C - Okt 2020
Algehele gradering
Fantastic beyond expectations
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Thank you, Chris. It was great to have you stay with us. Regards, Paul & Ricky
Chrsitiaan D - Aug 2020
Algehele gradering
IKhayalamafu Mountain Reserve was a perfect start to our honeymoon.
Lees meerIKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Dear Christiaan
Thank you for this lovely review. We loved hosting you and your beautiful wife. We hope to see you again and best wishes for the future.
Regards Paul & Ricky
Eghardt V - Jan 2020
Algehele gradering
Plek in die wolke.
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Baie dankie Sindie. Ek is bly julle het dit geniet. Groete, Ricky and Paul.
Franci S - Aug 2020
Algehele gradering
Fantastic location with wonderful nature hikes.
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Hi Franci
Thank you for the 4-star review. It is really appreciated. We hope to see you again. Regards, the Brogans.
Andrew D - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker privaat in 'n pragtige omgewing.
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Baie dankie Andrew.
Dit was lekker om julle te ontmoet. Alles wat mooi is vir julle.
Groete
Ricky.
Charlotte K - Sep 2019
Algehele gradering
Lieflike staproetes en baie gemaklike huisies!
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Baie dankie Charlotte,
Daar wag nog baie stap roetes hier vir julle en wanneer die berge roep, kom kuier. Hoop om julle spoedig weer te sien.
Groete,
Ricky.
Naomi S - Sep 2019
Algehele gradering
Snoesig en weggesteek in die natuurskoon.
Lees meerIKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Baie dankie Naomi, ons waardeer dit opreg.
Shani L - Jul 2019
Algehele gradering
Een met die natuur!
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Liewe Shani Baie dankie, dit was so lekker om julle te ontmoet. Alles wel tot weer siens.
Dimoina T - Mei 2019
Algehele gradering
Fantasties.
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Baie dankie Dimoina, dit help as ons gaste lekker mense is.
Helene D - Feb 2019
Algehele gradering
Ongelooflike natuurskoon, privaatheid en rus!
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Baie dankie vir hierdie wonderlike woorde ons waardeer dit opreg, Helene en hoop om julle spoedig weer te sien.
Groete,
Ricky
Louis D - Jul 2019
Algehele gradering
Asemrowende ondervinding, rustig sonder enige lawaai.
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek en hierdie positiewe woorde.
Groete,
Ricky.
Harry H - Jan 2019
Algehele gradering
We had a lovely quiet stay.
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Dear Harry Thank you for this review and I am sorry that you got a bit lost. There is a notepad on the fridge where you could jot down where you are walking and you could have phoned us at anytime if you felt lost. We know the mountains very well and could have assisted immediately. We do hope that we will see you again. Best regards Ricky
Anita V - Aug 2018
Algehele gradering
Amazing views and tranquillity. Nature at its best.
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Thank you so much, Anita. It was lovely having you stay with us. Come visit us again!
Cindy H - Jul 2018
Algehele gradering
Beautiful location, very peaceful, perfect location to unwind and get in touch with nature again.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige ligging, baie vreedsaam, perfekte ligging om te ontspan en met die natuur een te raak.
Ons het ons verblyf baie geniet. Die reservaat is diep in die berge geleë en is ver van afleidings af. Die woud wat die hutte omring het lieflike voëlsang en die stroom wat verby die hutte loop verskaf rustige agtergrondgeluide. Kamerdiens is goed en die knus kaggel het ons warm gehou gedurende die nag.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Thank you very much for this lovely review, Cindy. We hope to see you again soon.
Regards
Ricky
Fires J - Mei 2018
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Baie dankie Fires. Ons is baie bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Gwyn M - Jan 2018
Algehele gradering
Heaven on earth! It is so beautiful, peaceful and relaxing.
Lees meerIKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Thank you so much for this lovely review Gwyn. We actually missed you after you left your wonderful laughs and the chats. All the best.
Muriscka A - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was 'n asemrowende ervaring.
IKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer dit opreg en hoop om julle weer te sien.
Stephan T - Feb 2017
Algehele gradering
Diep-diep in die berge.
Lees meerIKhayalamafu Mountain Reserve se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer dit opreg. Dis altyd aangenaam as gaste die natuur waardeer.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: iKhayalamafu Natuurreservaat, Plaas Wostijn 2, Erfdeel 10, Champagne Vallei, 3340, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang