Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

IKhayalethu

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutsingel 8, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

iKhayalethu is 'n woonstel wat deel vorm van die eienaar se huis in Plattekloof, Kaapstad, met lieflike uitsigte oor Tafelberg. Hierdie sentraal geleë woonstel bied gaste maklike toegang tot die N1, N2 en N7. Dit is ook minder as 1 km vanaf Panorama Hospitaal en 14 km vanaf die lughawe geleë.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die skuifdeure in die slaapkamer lei na die privaat patio met buitemeubels.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n lessenaar en 'n klein etenstafel met stoele en die leefarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Die ligte en gratis Wi-Fi is ten volle funksioneel tydens kragonderbrekings. Daar is ook kringtelevisiekameras rondom die eiendom geïnstalleer.

Gaste het toegang tot die gedeelde swembad en braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Noloyiso Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Melkhoutsingel 8, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink IKhayalethu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutsingel 8, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97695b30f921ccd0aff2501abcfb37e864821f20448d0e0d3b4ca4f63e306748a21ecba073a07eb9cacefe59feee11c7c76a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 8 Melkhout Crescent Plattekloof 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.870064226255 18.586280791432

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang