Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

IKhayalethu

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutsingel 8, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

iKhayalethu is 'n woonstel met lieflike uitsigte op Tafelberg wat deel van die eienaar se huis in Plattekloof, Kaapstad, vorm. Hierdie sentrale woonstel bied maklike toegang tot die N1, N2 en N7. Dit is ook minder as 1 km vanaf Panorama Hospitaal en 14 km vanaf die lughawe geleë.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die skuifdeure in die slaapkamer lei na die privaat stoep met meubels.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar ook is 'n lessenaar en 'n klein etenstafel met stoele en die leefarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Die ligte en gratis Wi-Fi werk steeds tydens kragonderbrekings. Verder is geslote kringtelevisiekameras rondom die verblyf geïnstalleer.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Noloyiso Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Melkhoutsingel 8, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink IKhayalethu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutsingel 8, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97695b30f921ccd0aff2501abcfb37e864821f20448d0e0d3b4ca4f63e306748a21ecba073a07eb9cacefe59feee11c7c76a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 8 Melkhout Crescent Plattekloof 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.870064226255 18.586280791432

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang