Ikhthus Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Simpson-weg 1/737, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ikhthus Accommodation is in die seekant van Woodgrange en bied verblyf in 2 selfsorgwoonstelle wat perfek is vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n kustoevlugsoord.
Elke woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer kombinasies van enkel en dubbel beddens het, ideaal vir 4 kinders. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort of bad met stort fasilteit.
Elke woonstel beskik oor 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, induksie plaat, oondjie, wasmasjien, koffie- en teemaakgeriewe. Die hoofslaapkamers lei na privaat balkonne met pragtige see-uitsigte. Die verblyf is met elektriese heining omsluit.
Ikhthus Accommodation is naby die strand en bied maklike toegang tot plaaslike winkels en restaurante, wat dit ideaal maak vir 'n ontspanne strandvakansie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jacob Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Simpson-weg 1/737, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ikhthus Accommodation het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Woodgrange Hibberdene Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Simpson-weg 1/737, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang