Ikhutseng Guest House
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groblerlaan 27, Groblersdal, Groblersdal SP, 0470, Limpopo
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ikhutseng Guest House is in Groblersdal, Limpopo geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Hiér kan gaste ontspan, herlaai en die natuurskoon geniet.
Dié gastehuis beskik oor 11 pragtige kamers wat elk 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi het. Elkeen van die kamers het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en lugversorging.
Gedurende die somer het gaste toegenag tot 'n swembad en 'n gemeenskaplike braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Groblerlaan 27, Groblersdal, Groblersdal SP, 0470, Limpopo
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groblerlaan 27, Groblersdal, Groblersdal SP, 0470, Limpopo
-
TGCSA-gradering: