Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Il Castello

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 131

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 67 resensies vir Il Castello
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lesta E - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesta E

Baie lekker!

Net so mooi soos op die foto's. Dit was 'n baie lekker naweek weg!

Kevin D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin D

Excellent, beautiful, scenic.

The facilities were maintained well, and the staff was professional. The room had everything you would need. 10/10—If I had to complain about something, it would be the pillows on the bed. The restaurant on-site was amazing, and the breakfasts were out of this world. I would return to Il Castello without hesitation.

Corne V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Absolute belewenis.

Il Castello was 'n asemrowende ondervinding. Fotos kan dit nie vasvang nie. Dit is vir seker 'n "bucket list" item. Ek sien uit daarna om weer te kom kuier.

Jeffrey S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeffrey S

Uitmintende diens en vriendelike personeel.

Ons verblyf was besonders en het lekker gebly.

Rozelle S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle S

Sien sterre.

Sien sterre.

Natasja K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja K

Thank you for the wonderful hospitality during our stay at Il Castello.

Thank you for the wonderful hospitality during our stay at Il Castello. In 2022 I was spoiled by my husband for my 50th at your hotel, and the service was outstanding. Now 2 years later, once again on 2nd June, I enjoyed my 52nd birthday. Your staff are so professional and friendly. Il Castello is on my top list for overnight stays. Well done and keep it up.

Helen P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen P

A beautiful peaceful peaceful place.

Wonderful relaxing overnight stop.

Carina B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B

Perfek!

Was heerlik. Pragtige plek! Baie lekker ontbyt. Ligging perfek. Personeel baie vriendelik en behulpsaam!

Jj J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj J

My nuwe gunsteling hotel.

Pragtige kamers, pragtige uitsig en die vriendelikste diens. Kom definitief weer terug.

Judike B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judike B

Vriendelik en 'n pragtige plek.

Dit was 'n rustige wegbreek.

Il Castello se terugvoer

Thank you for your stay with us. Hope to see you again.

Kind regards,
The Leisure Excursions Team

Il Castello
Lanie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanie D

Absoluut fantasties.

Absoluut bederf gevoel.

Belinda V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V

Selfde as bogenoemde.

Kos, personeel, spa-behandeling alles was uit die boeke uit.

Peter H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter H

Other than the bathroom, an excellent and comfortable stay.

An enclosed bathroom would be a huge improvement.

Michael W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael W

Everything else was good except staff making noise in the kitchen, waking our guests.

The staff, stay, and everything else was fine. The dinner at the restaurant was a disaster. My wife had pork pasta and the pork was off. I had a steak and it was thick on one side and thin on the other, therefore it wasn't cooked properly. Our guests' food was also not good. The curry was more like a soup stew with no curry flavour, and the starters were very small.

Joao G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joao G

Brilliant.

Super chilled, staff very friendly.

Anneonette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneonette V

Stylvol en rustig!

Die verblyf was baie goed. Netjies en skoon. Diens baie vriendelik!

Ewert S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ewert S

Il Castello was goed.

Die hotel is baie mooi en die uitsig vanaf ons kamer was ook baie mooi. Die ontbyt was ook baie goed. Die instandhouding kan beter wees. Die vensters is vol vernis en in die badkamer was die silikoon by die stort nie in goeie kondisie nie.

Albrecht T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albrecht T

Lekker plek om in te bly.

Mooi uitsig oor die dorp en berge.

Sizwe K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sizwe K

Impeccable.

Stay was nice and met my expectations.

Francois D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Francois D

Would not come back.

Firstly, the rooms are not well insulated as advertised. I had to complain after sleeping poorly the first night, and we got moved to a different room, which was a bit better. The food was an absolute disaster; it took forever to be served. The staff also lacked consistency. When I inquired about the included breakfast, I was initially told it consisted of cold meats and breads. However, upon asking again, we were provided with the hotel guest menu for breakfast selection. The following morning, we were given the regular menu instead of the hotel guest menu, and when we asked about it, the waiter rudely claimed ignorance. The outdoor tables were dirty, and the table linen inside the restaurant was also soiled. On our last morning, we had to fetch our utensils ourselves, and our toast for the South African breakfast never arrived. Our last dinner with steaks was a mess - I strongly advise against ordering steaks. The meat was not cooked as requested and very tough. The only consistently friendly staff members were Brandon and Steve. The rest did not greet us at all, and when asked something, they seemed annoyed.

Marius Johannes M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marius Johannes M

Teleurstellend as die bestuur nie omgee nie.

Klagtes op die evaluasievorm ingedien om die bestuur 'n geleentheid te gee om dit te hanteer. Geen kontak.

Caitlyn G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caitlyn G

It's good to be back in such a beautiful place.

It was wonderful. Would recommend to family and friends.

Il Castello se terugvoer

Thank you very much, we really appreciate it.

Kind regards,
The Leisure Excursions Team

Il Castello
Lorinda V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda V

Pragtige uitsig!

Pragtige omgewing en mooi uitsig. Die diens was noemenswaardig. Ons het bietjie gesukkel met die klank van die restaurant in ons kamer, kom die musiek en stoele wat geskuiwe word, maar andersins is dit regtig 'n besonderse plek!

Mark T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark T

Great stay!

The service was great and I was pleasantly surprised.

Cobus D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus D

Gasvry, puik diens, uitstekend!

Ongelooflike ervaring, 'n stukkie paradys in die pragtige Vrystaat.

Carien C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien C

Was awesome.

Sal definitief weer gaan.

Sheryl R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sheryl R

Was baie goed en diens was uitstekend.

Diens is uitstekend en staff is baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer terug kom.

Il Castello se terugvoer

Good day Sheryl

We are so happy to hear that you enjoyed your stay with us. We hope to see you soon in the future.

Have a great week.

Kind Regards
The Il Castello Team

Il Castello
Gideon S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon S

VIP-behandeling.

Vriendelik en behulpsaam. Kamers word oggend en aand gedoen. Kos is uitstekend en goeie pryse, selfs vir drankies.

Tracey F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey F

Amazing. Next time will stay longer.

The staff are exceptionally friendly. Reception, restaurant, cleaning and garden staff all went out of their way to greet us and serve us. The surrounding mountain views are really spectacular. We'll be back.

Thinus L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus L

Most friendliest people.

Coldest place and people with the warmest hearts.

Natasja K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja K

Onvergeetlike verjaarsdaggeskenk en bederf.

II Castello is puik en hoogs aanbeveelbaar. Die personeel is super-vriendelik en laat jou tuis voel. Vanaf aankoms tot en met ons vertrek was ons op die hande gedra. Die kamer was spesiaal opgemaak met ballonne vir my verjaarsdag en met aankoms is sjampanje bedien. Ons is baie opgewonde en sien uit na ons volgende kuier by julle.

Danelle L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle L

Dit was absoluut wonderlik gewees.

Die personeel gaan van die oomblik van aankoms uit hul pad uit om jou verblyf so gerieflik en gemaklik as moontlik te maak. Die gehalte van die kliëntediens en professionaliteit kan beslis op internasionale vlak meeding. Die kos is uit die boonste rakke en die opsies wat hulle te eet en te drink aanbied is onbeperk en maak jou keuse "moeilik". Dit was my verjaarsdagnaweek en vandat ek die bespreking gemaak het is daar moeite gedoen om uit te vind wat hulle kan doen om dit spesiaal te maak. Laastens - Mieke, die ontvangsdame, het baie potensiaal om ver te kom in haar beroep. Sy straal 'n passie uit vir haar werk en huiwer nie vir 'n oomblik om jou te help en/of tevrede te stel nie.

Ross W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ross W

Unbelievable stay.

The service was next level from when I arrived, my bags were collected. Very friendly and efficient lady at the front desk and Jeff looked after anything I needed. I had dinner that evening and the food was incredible. I will be back.

Elzanne J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne J

Beste ervaring gekry by II Castello.

Sal definitief II Castello vir enige een aanbeveel, die diens was puik, die ontbyt was uit die boonste rakke, ongelooflik vriendelik en vreeslik behulpsaam, ek kan nie wag om weer Clarens toe te gan nie. II Castello sal die plek wees waar ons weer sal bly dan.

Karen B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Heerlik! Asemrowend.

Ontvangsdame, vriendelik en hulpsaam. Alle etes was uit die boeke. Komplimente aan die sjef. Gaan beleef Il Castello, moeite werd!

Bianca D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca D

Very relaxed stay, spectacular views.

The hospitality was great, the restaurant food was delicious. Views were divine, awesome place to stay.

Marianna V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna V

Dit was 'n ongelooflike bederf.

Die plek is pragtig en uit die bedrywige lewe van die dorpie geleë. Baie vriendelike personeel en gaan uit hul pad om jou tyd aangenaam te maak. Wonderlike ervaring.

Mareli B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli B

Asemrowende uitsig en uitsonderlike kliëntediens.

IL Castello is 'n pragtige hotel waar die personeel gasvry en hulpvaardig is. Die kos is heerlik en die uitsig oor die dorpie en berge asemrowend. Ek sal hierdie hotel ten sterkste aanbeveel vir gaste wat 'n rustige en romantiese atmosfeer in gedagte het.

Desiree R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree R

Unforgettable experience.

Indulge yourself in tranquil lush gardens and luxurious rooms. The views were breathtaking and the staff were very friendly and helpful. It was like being in a real Tuscan Style Villa.

Mariana M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana M

Fantasties.

Il Castello is uit en uit die beste waarde vir geld wat jy kan kry! Ons het dit so baie geniet! Diens was vriendelik en kamers pragtig!

Tina M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina M

Ek sal die plek hoogs aanbeveel.

Mag, ek net sê ek beveel die plek vir enige iemand aan, dit is vir seker die lekkerste skoonste gastehuis. Well done Il Castello julle diens is puik! Lekker dag.

Gladlys J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gladlys J

Magically awesome!

I felt like I was part of a Magic world. Had an awesome stay!

Noa C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noa C

Beautiful hotel, great staff

The staff were very friendly and accommodating towards our requests and needs traveling with a young baby. We enjoyed our stay at Il Castello.

Elaine E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine E

Luukse kamers met mooiste uitsig oor Clarens.

Lekker groot kamers, goeie kliëntediens, heerlike ontbyt en baie lekker restaurant waar ons aandete geniet het.

Jj S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj S

Castello gaan daardie ekstra myl!

Veral met die ontbyt, effens koel gewees, maar personeel steeds al in die opelug voorgesit.

Marietjie M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie M

Absoluut fantasties!

Sal Il Castello sterk aanbeveel en weer teruggaan!

Gavin S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin S

Magnificent.

From the time we arrived until the time we left, we were pampered and looked after by awesome staff. The restaurant is divine with amazing food being served. The views from the balcony are simply breathtaking.

Yolanda B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda B

Asemrowend, puik, fantasties.

Dit was ons 25ste huweliksherdenking. Dit was ons eerste keer ooit in Clarens. Ons kan regtig nie fout vind met enige iets nie. Die personeel was so behulpsaam en vriendelik. Van die dame by ontvangs wat ons verwelkom het (jammer ek het nie haar naam gekry nie), Lizwi, Tarzan (julle was amazing), die man wat die aand aan diens was (jammer ook nie sy naam gekry nie) en dan die res van die personeel. Baie dankie dat julle ons huweliksherdenking so spesiaal gemaak het. Dit is definitief een om te onthou.

Renthia B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renthia B

Uitstekende verblyf.

Die mense by Il Castello is baie vriendelik en behulpsaam. Die geriewe en kos is uitstekend. Ek sal hulle vir enigiemand aanbeveel.

Andre S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Uitstekend - waarde vir geld!

Ons het heerlik gebly - van ontvangs deurgaans tot en met ons vertrek. Vriendelike en behulpsame personeel. Niks wat jy vra is te veel moeite nie en elkeen probeer jou verblyf so aangenaam moontlik maak.

Esther W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther W

Pragtige plek met ongelooflike diens wat enige gas besonder welkom laat voel.

Il Castello het 'n pragtige uitsig oor Clarens en die omliggende berge. Ons kamer was bietjie klein en het nie 'n yskas gehad nie en daarom gee ek net 4 sterre vir waarde vir geld. Verder was ons verblyf onverbeterlik. Daar is verskillende opsies vir ontbyt beskikbaar wat in enige persoon se smaak sal val. Verder word ontbyt op verskillende plekke binnenshuis of buite bedien. Almal gaan uit hulle pad om gaste te akkommodeer en die diens is onoortreflik en altyd met 'n glimlag. 'n Groot bonus is die pendeldiens wat beskikbaar is. Hierdie is een van die mooiste plekke waar ons nog tuisgegaan het.

Tania S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S

Rustig en die personeel was besonders vriendelik en behulpsaam!

Die uitsig was wonderlik. Die diens uitstekend en die restaurant se kos was heerlik!

Sam B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sam B

'n Ervaring met styl.

Vir ons onlangse Clarens-besoek, het ons weer op Il Castello besluit, want die eerste keer was 'n aangename ervaring. Die diens van al die personeel is uitstaande, alles is netjies en stylvol, en die ontbyt was pragtig aangebied. Al wat ek graag in ons kamer sou wou hê, is 'n stoel waarop ek kan sit om te lees of by die tafeltjie met my skootrekenaar te werk. Ons sal Il Castello weer besoek en vriende of familie daarnatoe aanbeveel.

Adrihan K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrihan K

Foutloos, sal weer gaan.

Uitstekende plek. Die grondpad is net onplesierig.

Dalene O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene O

Vriendelik, skoon

Ek sal Castello beslis aanbeveel. Ek het egter met bespreking n kamer gekies met 'n kaggel. Die kaggel was buite en nie in die kamer nie en omdat dit nou winter is, kon ons dit nie benut nie. Groot teleurstelling. Kamer verwys ook na berguitsig en dit was omtrent glad nie sigbaar nie.

Amanda V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V

Kasteel in Clarens.

Pragtige akkommodasie met lieflike uitsig. Goeie diens en smaaklike kos.

Nonna R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nonna R

Castello is 'n pragtige hotel. Maar nie heeltemal wat ons verwag het nie.

Ek het spesifiek Castello gekies omrede ons my dogter se verjaarsdag met 'n spa-bederf wou vier. Teleurstellend kon Castello ons op kort kennisgewing nie meer help met die spa-behandelings nie. Ek kon vir meer waarde vir my geld by 'n ander spa met goedkoper verblyf bespreek het. Ons was die enigste gaste.

Janine D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D

Awesome service, excellent breakfast.

Friendly staff, tasty breakfast, quality bedding, and definitely worth every cent.

Christiaan D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan D

Gesellig en mooi.

Veilig en mooi uitsigte.

Marietjie F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie F

Clarens is fantasties!

Heerlike kamer! Lekker elektriese kombers op bed. Yskassie lekker vol gepak met water, koeldrank en sjokelade wat waardeer is aangesien dit so 'n bietjie uit die dorp is en ons nie daaraan gedink het om te koop nie.

Il Castello se terugvoer

Baie dankie dat jy ons laat weet het, altyd lekker om te hoor as gaste lekker gebly het by ons.

Ons sien uit om julle weer hier by ons te he.

Il Castello
Frik B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik B

Baie mooi, baie goeie restaurant.

Baie mooi plekkie, vriendelike personeel en baie goeie en bekostigbare restaurant. Ons kamer, Gabriella het 'n slegte bedompige reuk gehad wat nie aangenaam was nie. Ander kamers was great. Sal weer besoek.

Mariana D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana D

Pragtige plek, vriendelik en behulpsame diens.

Wat 'n aangename ervaring. Die personeel was buitengewoon vriendelik en behulpsaam. Die kamers gerieflik, mooi en netjies versorg.

Debbie D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D

Beautiful setting and friendly and helpful staff.

It was a lovely experience ─ will certainly be going back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige omgewing en vriendelike en hulpvaardige personeel.

Dit was 'n heerlike ervaring ─ sal beslis teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jan £ Elsabe D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan £ Elsabe D

Uit die boonste rakke! Uitstekende diens.

Kon nie vir beter gevra het nie!

Il Castello se terugvoer

Dankie Jan! Ons is baie bly julle het dit geniet.
Julle is wonderlike gaste en ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Il Castello span

Il Castello
Lemari S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lemari S

Sien ons beslis weer!

Ongelooflike kliëntediens! Prentjie mooi! Felt like home!

Il Castello se terugvoer

Goeiedag Lemari,

Baie, baie dankie vir jou resensie. Ek gaan dit nou met ons span by Il Castello deel. Dit beteken baie vir ons en dit motiveer ons om net nog beter te doen.

'n Wonderlike dag verder en ons hoop ons sien julle gou weer.

Groete,
Brenda

Il Castello
Taryn M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn M

One of the best places I have visited.

When I travel to Clarens I know I'm staying at Il Cadtello. Food, service, rooms, coffee, view and the whole idea of a castle is great. The service we received from the staff was the best. They are so friendly and helpful. I would definitely recommend Castello to everyone I know that would visit Clarens. Loved it. Thank you.

Il Castello se terugvoer

Hi Taryn
Thank you for your kind words and taking time to send us feedback. Guests like you makes everything worthwhile!
Have a lovely day.

Brenda

Il Castello
Herman D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman D

Fantasties!

Ongelooflike vriendelike personeel. Kamers was baie skoon. Gratis pendeldiens! Heerlike ontbyt!

Il Castello se terugvoer

Hi Herman,

Baie dankie vir die mooi resensie. So bly om te hoor dat jul n lekker tydjie by ons gehad het!

Hoop ons sien julle gou weer!

Vriendelike Groete,

Leisure Excursions Span

Il Castello
Vanaf
Vanaf R1 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-straat 29, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77pa81gjuKxpMGQkTop3J4CYQq7dJ5zfJaJIUDeFZ09kg6hujW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 29 Hill Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.522571 28.416702

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang