Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Il Castello

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-straat 29, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 690 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Il Castello is in die skilderagtige dorpie Clarens geleë. Hierdie verblyf het 'n wonderlike uitsig op die omliggende berge en die tuin. Gaste word met 'n gratis glas vonkelwyn verwelkom.

Hierdie drieverdiepinghuis het 10 slaapkamers en 1 annekskamer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, ketel, sitarea en 'n platskerm-TV. Daar is 5 kamers wat elk 'n kaggel het. Die kamers is teen geraas geïsoleer.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, 24 uur-sekuriteit, 'n gemeenskaplike sitarea, wynkelder en 'n pendeldiens in. Die kragopwekker voorsien rugsteunkrag tydens beurtkrag en die perseel het sy eie watertoevoer. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die Limoncello-restaurant is op die perseel en is elke dag oop. Dit bied 'n kamerdiens en 'n volledige Engelse ontbyt word daagliks bedien. Daar is ook 'n spa op die perseel. Die tuin het buitemeubels waar gaste kan ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Skootrekenaar-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Lesta E
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker! Net so mooi soos op die foto's. Dit was 'n baie lekker naweek weg!
Sep 2024
Kevin D
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent, beautiful, scenic. The facilities were maintained well, and the staff was professional. The room had everything you would ne...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Corne V
5.0
Absolute belewenis. Il Castello was 'n asemrowende ondervinding. Fotos kan dit nie vasvang nie. Dit is vir seker 'n "bucket list" item. Ek sien uit da...
Sien meer
Jul 2024
Jeffrey S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitmintende diens en vriendelike personeel. Ons verblyf was besonders en het lekker gebly.
Jul 2024
Rozelle S
Saam met lewensmaat
5.0
Sien sterre. Sien sterre.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 131

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hill-straat 29, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Il Castello het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-straat 29, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77pa81gjuKxpMGQkTop3J4CYQq7dJ5zfJaJIUDeFZ09kg6hujW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 29 Hill Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.522571 28.416702

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang