Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Il Nido

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ilse Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Il Nido
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Tinette M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinette M

Dankie vir gasvryheid. Sal plek hoogs aanbeveel.

Juweel van 'n plek. Ruim genoeg vir 8 persone. Ligging is uitstekend, stil en mooi uitsig oor berge. Heerlike kuiers om kaggelvuur saans maak familie tyd soveel meer spesiaal.

Il Nido se terugvoer

Dankie vir die pragtige verwysing! Il Nido en haar berg wag vir julle

Il Nido
Wayne R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne R

Lovely home, well maintained and spotlessly clean.

Lovely home, well maintained and spotlessly clean. Will definitely be staying there again.

Chantal L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal L

Klein dorpie charm ontmoet kwaliteit familie tyd!

Ons was 2 gesinne van 4 mense en ons het ongelooflik lekker gebly oor Paas Tyd. Die kinders kon lekker gaan stap en fietse huur in die dorp terwyl ons 'n heerlike feesmaal gekook het. Die kombuis is baie gemaklik toegerus met alles wat jy kan nodig hê en meer. Die kamers is baie netjies en daar is lekker "cosy" kwaliteit beddegoed en komberse. Ons het die binne kaggel vreeslik geniet in die koue aande. Die uitsig is natuurlik pragtig so net aan die voet van die berg. Om eerlik te wees, die huis is baie ouliker as wat dit op die fotos voorkom. Dit het so 'n lekker "klein dorpie charm met 'n sprinkel gemak".

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bester-straat 25, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92fa1ea46ba915fb3885d7768a588ae08226dc436e5746132c9e0553559bbd764c5dd119e84ae0f85aac33c449c4810a71d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 25 Bester Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.514847030911 28.415319501205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang