Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ILala Country Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Lorna S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Comfortable, spacious and secure. The place has beautiful surroundings and is conveniently located. Rooms are very spacious with a country feel. Secure parking right next to the chalet. Staff are welcoming and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
H.
ILala Country Lodge
Thanks for the positive feedback. Would love to see you again!

Ina G
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Goed genoeg vir oorslaap. Ons het chalets bespreek en is toe oorgeskuif na gastekamers. Die kamer het slaapplek vir 2 persone, maar slegs 1 stoel op die stoep. Maak asb. die warmwater stortkraan vas sodat jy nie met die kraan in jou hand staan wanneer jy die warmwater oopmaak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jos N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Mooi verzorgd. Alles ok. Lekker gebly. Netjies. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ien bogenoemde. Heerlik gebly. Hartlik en professioneel ontvang. Pragtige panorama.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathryn M
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2024

Disappointing. Very disappointing. Fridge not on and no ice trays or water in it. Difficult to get in as the number on the board did not exist. Manager very friendly but too casual.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Tina B
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Stunning location with views over the giant baobab! Perfect stop over on our way to Zimbabwe, despite load shedding we had a beautiful evening and slept well and strong again the next day for our trip north!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jan 2023

Die area is lekker rustig en veilig. Dit is naby die dorp en tog voel dit diep in die bos.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2023

Rustige huis in 'n mooi, netjiese tuin. Die lodge was maklik om te kry en het alles wat ons benodig het. Die tuin is pragtig is daar is baie voëltjies. Die sonsondergange is pragtig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
H.
ILala Country Lodge
Sien julle graag weer.

Grant L
1 nag
4.2
Mei 2023

Good. Convenient en route Zimbabwe.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2023

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

H. Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pontdrift-pad (R572), 5 km vanaf die N1, Musina, 0900, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2NmEzOWE2LTEyN2ItNDRiNi04M2M0LTk1OWMzNmZiNzA1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Pontdrift Road (R572) 5 km from N1 0900 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.335647218768 29.980707764626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang