Ilala Wildsplaas
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 178, Klipspruit Plaas, Polokwane, 0700, Limpopo
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 20)
Beskrywing
Ilala Wildsplaas is 'n rustige toevlugsoord op 'n plaas net 20 km vanaf Polokwane. Die prentjiemooi bestemming bied vreedsaamheid en natuurlike prag en belowe 'n onvergeetlike ervaring in die bosveld.
Verblyf is in 10 tente, elk met 2 enkelbeddens, beskikbaar. Daar is 'n gemeenskaplike badkamer met storte en toilette.
Die gemeenskaplike area sluit ook 'n vuurput, kombuis, sitarea en swembad in. Ilala Wildsplaas is die ideale plek vir gaste om the ontspan, herlaai en gehaltetyd saam deur te bring.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Plaas 178, Klipspruit Plaas, Polokwane, 0700, Limpopo
Sien meer verblyf in Limpopo
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 178, Klipspruit Plaas, Polokwane, 0700, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang