Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ilanda Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Sophia J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig, en alles netjies. Ons het net een nag oorgebly, maar het lekker gebly, alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mildred
Ilanda Guest House
Thank you for the lovely review, Sophia! Glad you enjoyed the quiet and found everything clean and tidy.

Philip N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie vriendelike diens, netjies en skoon. Waarde vir geld. Baie lekker gebly, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mildred
Ilanda Guest House
Baie dankie! Ek is bly jy het jou verblyf by ons geniet.

Marlize L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mei 2024

Het voldoen aan ons vereistes. Enigste bekommernis is, dat die mure baie dun is, ons kon die mense langs ons se gesprekke hoor. Anderins was dit baie netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mildred
Ilanda Guest House
Thank you Marlize!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mildred Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Oaks-weg 66, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf1bdccec9d260793487eb4d0256fd2d6722c13fb8c3606a814014600e0d36c136c47dfe35fc5a2b2160a3c537b4f46aa986?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 66 The Oaks Road White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.313307466158 31.007835551521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang