Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Ilanda Guest House

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 2 Jan 2025 tot 31 Mrt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Oaks-weg 66, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R900 R810 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

ilanda bied selfsorg- of B&B-verblyf in Witrivier. Hierdie eenhede is ideaal vir sakereisigers en groot reisgroepe.

Dié gastehuis het slaapplek vir 45 gaste en verblyf word in 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 9 gaste, 4 kleiner selfsorgwoonstelle en 8 gastekamers gebied. Hierdie eenhede se slaapplek wissel van 2 tot 9 gaste. Hierdie eenhede het óf dubbelbeddens, enkelbeddens, koningingrootte-beddens óf koninggrootte-beddens. Sommige gesinseenhede het stapelbeddens vir kinders. Elke eenheid het hul eie badkamer met óf 'n bad, 'n stort óf beide.

Die selfsorgwoonstel beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof-oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegrus is. Die Luukse Selfsorg-ateljeewoonstel is perfek vir paartjies wat 'n romantiese wegbreek soek. Alle gastekamers sluit 'n mikrogolfoond, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in. Elke eenheid het gratis WiFi en 'n TV met DStv.

Sommige eenhede het 'n privaat stoep met 'n tafel en stoele waar gaste hulle oggendkoffie kan geniet. Gaste het toegang tot die tuin en 'n gemeenskaplike swembad. Daar is ook 'n dam waar gaste kan visvang en die gastehuis is 45 minute vanaf die Numbi en Phabeni-hekke van die Krugerwildtuin.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mildred Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • The Oaks-weg 66, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Ilanda Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 41 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Oaks-weg 66, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf1bdccec9d260793487eb4d0256fd2d6722c13fb8c3606a814014600e0d36c136c47dfe35fc5a2b2160a3c537b4f46aa986?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 66 The Oaks Road White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.313307466158 31.007835551521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789