Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Ilanga Estate Bloemfontein

Gastehuis

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
2.6
Diens
3.6
Veiligheid
4.6
Andrea M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Uit die boeke! Ons was 'n groep vriende wat saam gebly het by Ilanga Estate Bloemfontein. Ons is vriendelik ontvang al het ons almal verskillende tye opgedaag. Ontbyt was uit die boeke en die sjef was baie aangenaam. Kamers was baie netjies en die lugversorgers was reeds aangesit sodat ons in 'n warm kamer kon instap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Iain K
1 nag Saam met vriende
3.6
Mei 2024

Fair. Room was not clean. Breakfast was good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Claudia S
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2022

Onnetjies. Beddegoed was onnet. Bed was oneweredig met ons kop af geslaap. Vuil kolle op mat.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ilse M
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Okt 2022

Dit was 'n kort kuier - oorslaap na 'n partytjie. Verwaarloos. Twee blindings in die kamer was af en het gehang en gelê. Stort is nie netjies nie. Skimmel in die hoeke. Buite groei die onkruid welig! Onversorg.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Elmarie V
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Des 2017

Teleurstellend. Mooi plek, pragtige hotel en kamers. My en my man se kamer se air-con kon nie werk a.g.v. water wat uitgeloop het op die mat. In my ma se kamer was albei bedlampies se gloeilampe geblaas. Die ontvangsdame het gesê sy sal die volgende dag vir ‘maintenance’ vra om te kom kyk. Ek het haar weer later gevra om asb ‘n plan te maak om dit te laat werk en sy het gesê sy sal. Sy het niks daaraan gedoen nie. Ons het haar gevra of daar eetplekke is vir aandete, aangesien die hotel nie ‘n restaurant het nie. Sy het nie geweet nie, en toe maar gesê die ‘Spur or something‘. Dis jammer dat so ‘n pragtige plek, so swak onderhou en bestuur word.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 296
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 296
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Kleynhans-straat 9, Groenvlei, Bloemfontein, 9332, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2Y2VjNjNhLThhMTQtNGY4My04YTFmLWE4YTRiOTIwNjBlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 296 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 Plot 9 Frans Kleynhans Road Groenvlei 9332 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.06942 26.18491

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345