Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ilanga House

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Ilanga 1
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Ilanga 1 hierdie eenheid bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en lei na ’n klein, privaat stoep-area. Die badkamer het ’n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die eetarea het ’n etenstafel met 4 sitplekke. Die sitarea het sitplekke en ’n TV. Skuifdeure lei na ’n groot, gedeelde onderdakstoep wat uitsigte oor die see bied.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat die Jacuzzi slegs tussen 1 November en 28 Februarie gebruik kan word.
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Let asb. dat die tuin nie omhein is nie.
Die skoonmaakmiddels (soos motbolle en insekafweerder) kan gevaarlik vir babas wees.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Ilanga 2
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Ilanga 2 bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -eetarea. Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n stort-oor-bad, ’n aparte stort, ’n toilet en ’n wasbak. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die eetarea het ’n etenstafel met 4 sitplekke en daar is ’n TV. Skuifdeure lei na ’n groot onderdakstoep wat uitsigte oor die see bied.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat die Jacuzzi slegs tussen 1 November en 28 Februarie gebruik kan word.
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Let asb. dat die tuin nie omhein is nie.
Die skoonmaakmiddels (soos motbolle en insekafweerder) kan gevaarlik vir babas wees.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minor-straat 26 P, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf746520b57e15be3bb51f0bfc98024db5c82f090b25ab6322413fcd056cedee85f89c5bcbc2b0506320bdeb68dcd5e89ab76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 26 P Minor Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.201653790317 22.047953567195

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang