Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ilanga

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Renate B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Besonderlik spesiaal! Baie lekker! Dit was baie spesiaal. Die huis is naby 'n groen strook wat maak dat ander huise skaars gesien kan word. Die huis is goed toegerus. Die huis was skoon, netjies en mooi. Handeroompies, ens. is uitgesit vir gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Kan nie wag vir die volgende keer nie! Ilanga was fantasties! Van die eerste oomblik tot ons vertrek was alles perfek. Die huis is netjies, veilig en goed ingerig. Die "games room" was die kersie op die koek en ons sal vir seker weer daar gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Beslis een van die mooiste lekker plekke waar ons nog gebly het. Was awesome lekker en die plek is so mooi skoon en alles is daar sonder om aan enige iets te dink om saam te vat. Diere kom kuier op die stoep en daar is vir die kinders ook iets om te doen in die games room. Presies wat enige iemand nodig het om net te gaan rus in die bosveld. Ilanga sal ons beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Goeie waarde vir geld en beveel dit ten sterkste aan. Sal weer benut. Baie lekker gebly. Huis is ruim, netjies en goed toegerus. Swembad is 'n wenner in die 41 grade wat ons beleef het. Almal het die diere se besoek baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Great! Ons het 'n great tyd gehad oor die naweek, "Loadshedding" was geen probleem, inverter het gewerk soos hy moet. Swembad was skoon en netjies, blyplek skoon en netjies. 09:00 uitklok was net bietjie vroeg gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie L
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Heerlik ontspan. Het die diere ook geniet wat gereeld 'n draai kom maak het. Baie goed toegerus en netjiese plek. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois P
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2024

Awesome lekker huis met al die nodige geriewe! Baie lekker huis. Alles wat jy nodig het vir 'n lekker kuier. Die hoofslaapkamer se stort is bietjie van 'n uitdaging met die warm water wat jou eers vrek brand en dan weer yskoud is. Jy moet heeltyd aan die krane stel vir 'n sekere temperatuur. Swembad was vuil by aankoms, maar ons het sommer self vinnig plan gemaak en dit skoon gekry. Ek sal Ilanga ten sterkste aanbeveel. Baie diere het kom kuier om te eet. Diere se toestand lyk goed al is dit droog. Daisy Den is net mal met hulle pryse vir lusern bale. R240.00 per baal is gek! Prima A-graad lusern bale kos maar R65.00 per baal. Hulle buit die toeriste uit met hulle hoë pryse!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Otto O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Kos vir die siel. Baie lekker gerus, net wat mens kort na 'n lang jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Rustig, skoon, ruim, ten volle toegerus, iets vir elkeen. Ons het ons tyd vreeslik geniet. Alles werk, als is skoon en netjies. Die jongmense het die games room baie geniet. Die gasbraai, swembad en kuierarea is perfek geleë en ons kon lekker ontspan en diere voer vanaf die stoep. Ons sal verseker Ilanga aanbevel en self weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Ek het dit so geniet. Ilanga voel soos "a home". Baie gemaklik en het als wat 'n mens nodig het om lekker vakansie te hou. Sal definitief weer kom kuier en ook aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 54

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Steenboklaan 3548, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a6839488adf74a41f401b292930cf15bf9625eca6ca13b0553fa2ad9c0d14958ecce96a8342232ecb90c1c7c5a649077d82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 31 5 1 5 3548 Steenbok Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.344108800789 31.803089321198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang