Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ilanga

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Ilanga
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Renate B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate B

Besonderlik spesiaal!

Baie lekker! Dit was baie spesiaal. Die huis is naby 'n groen strook wat maak dat ander huise skaars gesien kan word. Die huis is goed toegerus. Die huis was skoon, netjies en mooi. Handeroompies, ens. is uitgesit vir gebruik.

Ronelle M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle M

Kan nie wag vir die volgende keer nie!

Ilanga was fantasties! Van die eerste oomblik tot ons vertrek was alles perfek. Die huis is netjies, veilig en goed ingerig. Die "games room" was die kersie op die koek en ons sal vir seker weer daar gaan kuier!

Ivan J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan J

Beslis een van die mooiste lekker plekke waar ons nog gebly het.

Was awesome lekker en die plek is so mooi skoon en alles is daar sonder om aan enige iets te dink om saam te vat. Diere kom kuier op die stoep en daar is vir die kinders ook iets om te doen in die games room. Presies wat enige iemand nodig het om net te gaan rus in die bosveld. Ilanga sal ons beslis weer sien.

James L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James L

Goeie waarde vir geld en beveel dit ten sterkste aan. Sal weer benut.

Baie lekker gebly. Huis is ruim, netjies en goed toegerus. Swembad is 'n wenner in die 41 grade wat ons beleef het. Almal het die diere se besoek baie geniet.

Johan N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Great!

Ons het 'n great tyd gehad oor die naweek, "Loadshedding" was geen probleem, inverter het gewerk soos hy moet. Swembad was skoon en netjies, blyplek skoon en netjies. 09:00 uitklok was net bietjie vroeg gewees.

Anne-marie L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie L

Heerlik ontspan. Het die diere ook geniet wat gereeld 'n draai kom maak het.

Baie goed toegerus en netjiese plek. Sal beslis weer daar bespreek.

Otto O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otto O

Kos vir die siel.

Baie lekker gerus, net wat mens kort na 'n lang jaar.

Sandra K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra K

Rustig, skoon, ruim, ten volle toegerus, iets vir elkeen.

Ons het ons tyd vreeslik geniet. Alles werk, als is skoon en netjies. Die jongmense het die games room baie geniet. Die gasbraai, swembad en kuierarea is perfek geleë en ons kon lekker ontspan en diere voer vanaf die stoep. Ons sal verseker Ilanga aanbevel en self weer daar gaan bly.

Wilma V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Ek het dit so geniet. Ilanga voel soos "a home". Baie gemaklik en het als wat 'n mens nodig het om lekker vakansie te hou.

Sal definitief weer kom kuier en ook aanbeveel.

Surita E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita E

Wonderlik, tyd net te vinnig gevlieg.

Ons het 'n wonderlike tyd by Ilanga gehad. Alles wat jy nodig gehad het, was daar. Die huis was uiters gerieflik en die beurtkrag het nie gepla nie, want daar is voor voorsiening gemaak. Dit was so ongelooflik lekker. Die diere-kuiergaste was volop en dit was te lekker om hulle te bederf met pellets en wortels. Om so naby in die diere ogies te kyk en die blink neusies te sien en dan nog so nou en dan 'n vryfie aan 'n lyfie te steel. As jy jou geliefdes wil bederf met 'n wegbreek sal ek Ilanga enige tyd aanbeveel. Die tyd het net hopeloos te vinnig verbygevlieg. Baie dankie Kayla vir jou vriendelikheid en hulp en baie dankie Wilma vir die voorreg dat jy jou wonderlike tuiste met ons gedeel het.

Christa L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L

Baie lekker blyplek en netjies en skoon.

Sal baie beslis weer gaan kuier.

Antonette L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette L

Heerlike tyd.

Ons het baie lekker gebly.

Mariett D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariett D

Baie netjiese kuierhuis.

Voldoen aan almal se behoeftes.

John T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John T

Wow, what can I say, our stay was incredible even with the rain.

This is the 6th house we have stayed in Marloth and its rate top of the pops, our grandson love all the animals that came to vist (too many to mention). I would recommend Ilanga, we will be back, thank you for the use of your stunning house.

Gerda T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda T

Goeie ligging, rustig en baie diere by die huis.

Wonderlike vakansiebestemming. Baie goed toegerus.

Johannes O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes O

Baie lekker. Asemrowend.

Hou van die diere op my voorstoep. Dit was 'n ware belewenis.

Hardus S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus S

Enjoyable, comfortable, pleasant beautiful.

We saw a lot of animals on the patio and it was fun. We played a lot of pool and 30 Seconds.

Mazi M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mazi M

Generally the place is nice for the vacation. Sstable door - the bottom part you cannot lock the door even with the shooter can't lock.

The television set we were not aware of it only notice it in the game room on Sunday of which we were afraid to open it. The patio place was not clean especially under the couches when you move it. There is lots of dirt under, also small insects and lots of spider web on the patio. The place is also fine to play your own music soft. We know to respects the animals.

Ilanga se terugvoer

Thank you for the Review, Maziboko
We weren't aware of the stable door we will ensure that it is fixed.
With the patio being outside, it does get dusty, and insects and animals pay a visit. This is, unfortunately, out of our control. The cleaners will clean in the morning and sometimes we get animals there before the guests have a chance to check-in. The games room is open to all guests as so stipulated on the information in the house and on the door of the games room. The keys are there for all guests to use.

Kind regards,
ILANGA

Ilanga
Monique J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique J

Absoluut fantasties.

Ons is gereelde Marloth-besoekers, elke besoek 'n ander huis, maar sal sonder twyfel weer en weer by Ilanga inboek. Alles is perfek, die luuksheid, netjies, gemaklik, daar is niks wat ek anders sou verkies. Van die kinders tot die ouers was almal gemaklik en meer as gelukkig, die outdoor shower en dishwasher is 'n extra bonus, Ilanga is beslis die beste huis wat ons nog geboek het in Marloth tot dusver,sal enige tyd vir enige iemand aanbeveel!

Rina O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina O

Gesinskuier in die bos.

Ilanga was perfek vir ons behoeftes en netjies. Ons was geseënd om gereeld diere om die huis te hê. Die huis is presies soos die foto's en ons beplan alreeds ons vlogende besoek.

Markus V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Markus V

Uitstekend.

Die huis is pragtig en baie netjies. Diere het elke dag kom kuier. Dit was sover die beste huis waarin ons gebly het. Sal die huis 100% aanbeveel.

David A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David A

Very pleasant stay.

We also enjoyed that we had many different animals visiting the house.

Christo B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Baie netjiese, luukse huis met alles en nog meer om jou verblyf gerieflik te maak.

Baie diere het kom kuier by die huis.

Ben S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S

Dit is luuksheid in die bos. Gerieflik, daar was niks tekort nie.

Die eienaar het kontak gehou om dit so gerieflik as moontlik te maak. Ek is bang ek kry nie weer plek daar nie.

Ilna V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilna V

Fantasties.

Ons het ongelooflik lekker gebly by Illanga. Baie wild het kom kuier en die ligging van die huis is so gerieflik, naby die hoofpad. Die hoogtepunt van die huis is beslis die stoep, ons het so lekker daar gekuier en gebraai. Sien uit om terug te gaan.

Rita R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita R

Pragtige, netjiese, private huis!!

Ons het ons vakansie vreeslik geniet - waarde vir geld en die huis is baie netjies en ten volle toegerus. Sal beslis weer gaan kuier!

Rienie B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rienie B

It was a fantastic weekend.

We saw a lot of animals. and it is very relaxing in the bush.

Salome B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salome B

Baie mooi en netjies.

Als was baie skoon en netjies. Goeie veiligheid met traliehekke.

Lidia J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lidia J

Awesome stay.

Comfortable home. Loved the animals around the house.

Joggie L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joggie L

Baie netjies lekker en skoon.

Baie netjies lekker en skoon, dankbaar vir die AC en die swembad.

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Steenboklaan 3548, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a6839488adf74a41f401b292930cf15bf9625eca6ca13b0553fa2ad9c0d14958ecce96a8342232ecb90c1c7c5a649077d82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 3548 Steenbok Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.344108800789 31.803089321198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang