Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ilanga

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Steenboklaan 3548, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ilanga is 'n selfsorgvakansiehuis in die Marlothpark Wildbewarea op die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dié bewarea en vakansiedorp spog met 4 van die Groot 5, met die uitsondering van olifante.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers wat elk lugversorging het, asook 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en skuifdeure na buite. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, asook 'n buitestort, en die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer wat 'n stort het.

Die huis spog met 'n speletjieskamer met rusbanke, 'n kroeg en 'n TV, asook 'n pooltafel en 'n veerpyltjiebord. Die kombuis is met 'n dubbeldeuryskas, mikrogolf, gasstoof, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Daar is 'n oopplan-sitarea en -eetarea wat toegang tot 'n stoep met gasbraaigeriewe en 'n uitsig oor die vuurput-braai en die swembad bied. Die swembad is gedeeltelik onderdak. Die huis het 'n omsetter wat in die geval van beurtkrag inskop.

Die dorp spog met vrylopende wild wat tussen die huise wei. Ilanga is sowat 19 km vanaf die Krokodilbrughek by die Krugerwildtuin en sowat 102 km van die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Renate B
Saam met lewensmaat
5.0
Besonderlik spesiaal! Baie lekker! Dit was baie spesiaal. Die huis is naby 'n groen strook wat maak dat ander huise skaars gesien kan word. Die huis i...
Sien meer
Jun 2024
Ronelle M
Saam met vriende
5.0
Kan nie wag vir die volgende keer nie! Ilanga was fantasties! Van die eerste oomblik tot ons vertrek was alles perfek. Die huis is netjies, veilig en ...
Sien meer
Jun 2024
Ivan J
Gesin met tieners
5.0
Beslis een van die mooiste lekker plekke waar ons nog gebly het. Was awesome lekker en die plek is so mooi skoon en alles is daar sonder om aan enige ...
Sien meer
Mrt 2024
James L
Saam met vriende
5.0
Goeie waarde vir geld en beveel dit ten sterkste aan. Sal weer benut. Baie lekker gebly. Huis is ruim, netjies en goed toegerus. Swembad is 'n wenner ...
Sien meer
Feb 2024
Johan N
Gesin met klein kinders
5.0
Great! Ons het 'n great tyd gehad oor die naweek, "Loadshedding" was geen probleem, inverter het gewerk soos hy moet. Swembad was skoon en netjies, bl...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Steenboklaan 3548, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Ilanga het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Steenboklaan 3548, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a6839488adf74a41f401b292930cf15bf9625eca6ca13b0553fa2ad9c0d14958ecce96a8342232ecb90c1c7c5a649077d82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 3548 Steenbok Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.344108800789 31.803089321198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang