Ilita Lodge
Kry 30% af vir verblyf voor 30 April 2025. Bespreekbaar tot 5 Mrt 2025
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoogtepad Suid 19,, Groot-Brakrivier, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 740R1 218 per nag (plek vir 2) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ilita Lodge is net bokant die prentjiemooi dorpie, Groot-Brakrivier, op 'n stil heuwel geleë en word omring deur die panoramiese uitsigte van die riviermond, die Indiese Oseaan, beeldskone berge en Mosselbaai. Hierdie versteekte juweel slaan mens se asem weg. Die vriendelike en professionele personeel en atmosfeer sal aan gaste se behoeftes voorsien en mens heerlik laat rus en verkwik. Die lodge is die ideale basis vanwaar gaste die Tuinroete kan verken.
Die 12 luukse en suite-slaapkamers het al die moderne geriewe om te verseker dat gaste 'n gerieflike en onvergeetlike vakansie in 'n lodge van die hoogste gehalte geniet. Elke kamer het 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die Tuinroete. Die kamers het elk DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.
Gaste in die B&B-kamers word ook bederf met 'n heerlike, volledige Engelse ontbyt sowel as 'n keuse van kontinentale items wat in die eetkamer bedien word.
Vir selfsorg-gaste word 7 ruim en gerieflike eenhede gebied wat uniek ontwerp is, smaakvol toegerus met luukse, moderne geriewe in een- tot drieslaapkamer-eenhede. Die lodge word omring deur die stil en vreedsame omgewing met inheemse Kaapse Fynbos, en hierdie eenhede bied reisigers die kans om te ontspan en te rus terwyl jy 'n tipiese Suid-Afrikaanse braai onder die sterrehemel geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Amy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Hoogtepad Suid 19,, Groot-Brakrivier, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Ilita Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 52 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoogtepad Suid 19,, Groot-Brakrivier, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering: