Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Imasiku House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winifred-singel 5, Marinastrand, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Imasiku House is 'n bekoorlike selfsorghuis in Marinastrand aan die Suidkus. Dit in 'n bewarea geleë met pragtige natuurtonele en lowerryke plantegroei wat dit ideaal maak vir natuurliefhebbers.

Die huis is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, Die tweede en derde slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, Die sitarea het gemaklike rusbanke en lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n uitsig oor die woud waar apies, voëls en elande gereeld groet.

Besienswaardighede en aktiwiteite sluit pragtige strande, perdry, branderplanklesse, staproetes, restaurante en piesangplase in. Daar is ook oorgenoeg vir die jongspan.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rachel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Winifred-singel 5, Marinastrand, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Imasiku House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winifred-singel 5, Marinastrand, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8edd0dd7ecf94360732c4d763f0cfc2515961b9853b2b6a7c521b91f8914516b9929846de439a9f2e8cc322d5acec1564b95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 5 Winifred Crescent Marina Beach 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.933203466431 30.300327699851

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang