Imberbe
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Etienne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Malinda K - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlike kuier by Imberbe.
Imberbe se terugvoer
Liewe Malinda
Dit was so lekker om die spesiale, kosbare band tussen jou en jou ma te ervaar. Ons sien uit daarna om jou hele gesin in die toekoms te ontmoet.
Julle geduld met die swak weer het ons beïndruk.
Kom weer!
Wendy J - Aug 2024
Algehele gradering
Mooiste uitsig oor die see en pragtig, ingerigte woonstel.
Imberbe se terugvoer
Hallo Wendy
Ons is so bly julle het lekker gebly.
Dit maak ons gelukkig!
Hoop om julle weer een of ander tyd te sien.
Fiona A - Jul 2024
Algehele gradering
Goed gelee, a baie mooi huis en area. Sal definitief dit aanbeveel.
Imberbe se terugvoer
Liewe Fiona
Dit was 'n voorreg om julle te huisves.
Altyd lekker om goeie vriendskappe te sien. Kom gerus weer!
Trevor A - Jun 2024
Algehele gradering
Great place, great view, great hosts, great experience.
Imberbe se terugvoer
Dear Trevor,
It was a great privilege to host the four of you. The closely knit family values that you radiated filled us with joy. We are looking forward to a possible future visit.
Ashraf H - Jun 2024
Algehele gradering
Beautiful views, cozy space and the most sincere and warm hosts.
Imberbe se terugvoer
Thank you so much, Ashraf and family, for visiting Imberbe. It was a privilege to host you and we are looking forward to hosting you again.
Etienne and Louisa
Andrea J - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Etienne en Louisa se gasvryheid ken geen perke! Die "views" is.
Imberbe se terugvoer
Dit was ons voorreg om Andrea se gesin te huisves. Hulle is ʼn pragtige gesin en sien uit daarna om hulle weer te ontvang. Etienne en Louisa
Inge G - Jul 2024
Algehele gradering
Huisie by die see.
Imberbe se terugvoer
Liewe Henry en Inge
Dit was goed om julle te huisves!
Seën vir julle huwelik vorentoe.
Johannes D - Des 2023
Algehele gradering
Sekerlik die lekkerste plek waar ons nog gebly het.
Lees meerImberbe se terugvoer
Liewe Johann en Alma
Ons is verskriklik bly julle het ons eenheid saam met julle pragtige twee kinders so geniet!
Ons hoop ons sien julle dalk weer eendag.
Nischal M - Nov 2023
Algehele gradering
Breathtaking. We felt welcome in your really awesome house.
Imberbe se terugvoer
Dear Nischal
It was such a privilege to host an awesome couple like you. It would be great to see you again in the future!
Rafick A - Okt 2023
Algehele gradering
Etienne and Louisa are excellent hosts. Their warm hospitality and friendly personalities, which we experienced upon arrival, during our stay, and departure, was much appreciated.
Imberbe se terugvoer
Dear Rafick and Fatima,
It was such a joy to meet the two of you. Your relationship radiates a heart warming quality.
Hope to see you again.
Etienne and Louisa
Angie M - Okt 2023
Algehele gradering
Awesome, relaxing, and stunning bay views.
Imberbe se terugvoer
Dear Angie
We are so grateful that you appreciated what Imberbe offers. Thank you for choosing us to host you!
Anton V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Imberbe se terugvoer
So bly en ons het julle verblyf baie geniet. Ons sien na julle volgende besoek by Imberbe in Jan. 2024. Etienne en Louisa
Kim B - Aug 2023
Algehele gradering
Peaceful and refreshing.
Lees meerImberbe se terugvoer
Dear Kim,
It was great having the two of you at Imberbe.
We hope to see you again.
May your ministry be blessed!
Kind regards.
Lorna W - Aug 2023
Algehele gradering
Ettiene and Louise were amazing.
Imberbe se terugvoer
Dear Lorna
We appreciate it that you chose Imberbe to host you. It was beautiful to witness the close friendship amongst the three of you.
Kind regards
Liezl H - Aug 2023
Algehele gradering
Jou eie huis weg van die huis!
Lees meerImberbe se terugvoer
Liewe Liezl
Ons is so bly julle het ons plekkie geniet. Dit maak ons bly!! Kom gerus weer.
Hoop die galjoen smaak lekker.
Tylo N - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastiese vakansie!
Imberbe se terugvoer
Baie dankie Tylo vir die mooi resensie. Julle is altyd welkom.
Claudine T - Jun 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik met pragtige see-uitsig.
Imberbe se terugvoer
Liewe Claudine
Ons is so bly dat julle dit wat ons eenheid bied geniet het. Kom kuier gerus weer!!
Christo N - Jul 2023
Algehele gradering
Baie behulpsame en vriendelike diens.
Imberbe se terugvoer
Liewe Christo en jou gesin
Dit was 'n voorreg om julle oulike vier te huisves. Ongelukkig kan ons nie die weer reël nie, maar ons is so bly dat julle die tydjie nogtans geniet het.
Bertus N - Jul 2023
Algehele gradering
Alles en nog meer.
Imberbe se terugvoer
Dit was 'n voorreg om sulke geesgenote en mooi familie te ontvang. Kom weer en lekker boer.
Andre V - Jun 2023
Algehele gradering
'n Trappie bo die res.
Imberbe se terugvoer
Hallo André,
Dit was 'n voorreg om julle mooi gesin te huisves. Bly julle het dit geniet ondanks die onvriendelike weer.
Kom gerus weer.
Michele B - Jun 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerImberbe se terugvoer
Michele, baie dankie vir die resensie. Dit vat spesiale mense om iets spesiaals te waardeer. Julle het ons harte reg gelees. Sien uit na weersiens.
Crystall P - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlike wegbreek met 'n pragtige uitsig.
Pierre V - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlike gastehuis in Agulhas. Pragtige see-uitsig en braaistoep. Vriendelike gasheer, baie netjies.
Imberbe se terugvoer
Goeidag Pierre. Dit was ń groot voorreg om julle te akkomodeer by Imberbe. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Etienne en Louisa.
Elizabeth D - Mrt 2023
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik en pragtig.
Imberbe se terugvoer
Hi Elizabeth, dit was vir ons ʼn groot voorreg om julle kinders te akkomodeer. Wat ʼn lieflike gesin. Ons sien uit na julle volgende kuier by Imberbe.
Karen S - Jan 2023
Algehele gradering
Het net een beskrywing. Fantasties.
Imberbe se terugvoer
Liewe Karen, dit was ʼn absolute voorreg om julle as gesin te akkomodeer. Kom gerus weer.
Neels V - Mrt 2023
Algehele gradering
Dis nou 'n lekker plek om te bly.
Imberbe se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle en die kinders te huisves.
Kom gerus weer.
Linda R - Nov 2022
Algehele gradering
The stay at Imberbe was outstanding.
Imberbe se terugvoer
Dear Linda
We are grateful that you enjoyed everything that Imberbe offers to the full. Hope to see you again in the future.
Tertia M - Nov 2022
Algehele gradering
Ons het elke oomblik geniet.
Imberbe se terugvoer
Liewe Tertia, dankie dat jy ons gekies het vir jou kosbare kuiertjie met jou seun. Bly julle het dit geniet.
Hansie R - Nov 2022
Algehele gradering
Hartlike ontvangs. Goed toegeruste eenheid met 'n wonderlike uitsig.
Imberbe se terugvoer
Hi julle twee. Dankie vir die resensie.
Avuya N - Sep 2022
Algehele gradering
Splendid!
Imberbe se terugvoer
Hi Avuya and Temba. It was such a joy to host you and your baby girl. Hope to see you soon.
Shahzad B - Okt 2022
Algehele gradering
Awesome view.
Imberbe se terugvoer
Hi Shahzad and family,
We are so glad that you enjoyed your stay. It was a privilege to host you.
Derick S - Okt 2022
Algehele gradering
Lieflik.
Imberbe se terugvoer
Baie dankie Derick. Kom gerus weer. Etienne en Louisa
Beaulah D - Sep 2022
Algehele gradering
Alle verwagtinge is oortref. Kan nie wag om weer daar te bly nie.
Imberbe se terugvoer
Liewe Beulah
So bly julle het julle verblyf hier geniet.
Imberbe wag vir julle kom asseblief weer!
Lida V - Aug 2022
Algehele gradering
Perfek.
Imberbe se terugvoer
Liewe Lida,
Dit was 'n voorreg om julle drie te huisves. Die skakel met Bethlehem is baie. Imberbe wag kom gerus weer!
Moôi loop.
Hildegard N - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties, rustige kuier in 'n super netjiese woonstel met 'n hemelse uitsig!
Lees meerImberbe se terugvoer
Liewe Edgar en Hïldegard
Ons is so bly dat julle IMBERBE so geniet het.
Ons sien uit na julle voĺgende besoek!
John H - Jul 2022
Algehele gradering
Best accommodation we have had to date in Struisbaai; very friendly and helpful hosts - Thank you so much Etienne and Louisa !
Imberbe se terugvoer
Dear John and family,
It was a privilege to host a closely knit family like yours. We are glad that you enjoyed your stay at Imberbe. Please do visit us again.
Helaine D - Jul 2022
Algehele gradering
Alles was perfek.
Imberbe se terugvoer
Was so lekker met julle hier. Kom gerus weer.
Liezel O - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderlik, 10 uit 10, baie gemaklik en tuis gevoel.
Imberbe se terugvoer
Liewe Liezel,
Sal baie lekker wees om julle en oulike klein EJ weer hier te ontvang in die toekoms! Mooi loop.
Theresa P - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Imberbe se terugvoer
Liewe Theresa en jou gesin
Ons is so bly julle het lekker gekuier in INBERBE.
Maak gerus weer 'n draai hier!!
Ricardo T - Mrt 2022
Algehele gradering
Bliss - Breathtaking view - Relaxing.
Imberbe se terugvoer
Dear Ricardo and Jeanne
We don't take it for granted that you chose Imberbe to host you and your two lovely children. The family values that you radiated made us believe in beautiful stories anew. It will be a privilege to host you again!
Kind regards
Thea H - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelike verwelkoming, dadelik tuis gevoel. Baie ekstra bederfies soos heerlike tuisgebak, konfyt en wyn uit die omgewing. Goed toegerus met alles en nog meer wat jy nodig mag kry. Perfekte ligging met lieflike see uitsig, sal bslis aanbeveel.
Imberbe se terugvoer
Thea en Johan, julle twee pare
was dierbare gaste. Dankie dat julle Imberbe gekies het.
Kom geniet alles weer!
Tinus R - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Sou baie graag langer wou bly.
Imberbe se terugvoer
Baie dankie vir ń goeie resensie en julle opregte waardering. Julle is besondere gaste en ons sal julle graag weer wil akkomodeer.
Debbie S - Feb 2022
Algehele gradering
Amazing.
Imberbe se terugvoer
Dear Debbie and Jasper
Your relationship is an inspiration.
We are grateful and privileged that Imberbe could contribute to your amazing 25th anniversary.
Please do visit us again in future!
Sohn S - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly in 'n wonderlike eenhied - sal dit aanbeveel.
Imberbe se terugvoer
Dit was heerlik om julle vriendelike twee
te huisves. Hoop ons sien julle weer in die toekoms!
Mynhardt B - Jan 2022
Algehele gradering
Wat 'n belewenis.
Imberbe se terugvoer
Liewe Mynhardt
Ek is so bly julle het julle tydjie hier geniet. Hoop die huisbouery vorder fluks.
Kom weer, voor die huis klaar is.
Louna L - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtig ingerigte blyplek met 5-ster-gashere.
Lees meerImberbe se terugvoer
Liewe Louna,
Julle en julle twee oulike dogtertjies moet weer kom kuier. Dit was 'n voorreg en plesier om julle gesin te huisves.
Ateek M - Jan 2022
Algehele gradering
Absolutely lovely.
Imberbe se terugvoer
Dear Ateek,
It was such a privilege to host you and your adorable kids!!
Hope to see you again in future!
Nico S - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflike, privaat woonstel naby aan die strand met 'n 180 grade-see-uitsig.
Imberbe se terugvoer
Liewe Nico,
Ons is so bly julle het lekker gekuier! Kom skop gerus weer julle skoene hier uit!
Suzette R - Des 2021
Algehele gradering
Groot bederf!
Lees meerImberbe se terugvoer
Suzette, ons is so bly julle het dit by ons geniet. Kom weer.
Johan C - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekende selfsorgverblyf bedryf deur die vriendelike Louisa en Etienne.
Imberbe se terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moirastraat 16, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang