Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Imbeza Farm Stay

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Imbeza Farm Stay
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Adriana V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana V

Privaat, rustig, veilig, mooi en skoon.

Die Imbeza Farm Stay is pragtig geleë met 'n baie mooi uitsig. Die huisie is privaat, mooi ingerig en skoon. Ons sal weer daar oorbly as ons in die omgewing is.

Imbeza Farm Stay se terugvoer

Baie dankie, Bly julle het dit geniet.

Imbeza Farm Stay
Claudia S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia S

Heerlik.

Die vars lug, asemrowende uitsig deur die vallei en omringende fynbos was 'n lafenis vir die siel. My seun het lekker rondgehardloop deur die veld en ek kon dophou van die stoep se uitsig. Die huisie is baie gemaklik.

Chantelle P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle P

Heerlike rusplekkie om weg te breek van die stad!

Heerlike wegbreek en so 'n pragtige ligging! Ons het sommer dadelik tuis gevoel!

Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farmkuduow 88, Waboomskraal, George, 7529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc14343fe54129d4485c3ab357555db2e46bfe10fc015758cc7f33a7830c80fb258da8b764c9cd852c8911d2a627607488e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 88 Farmkuduow Waboomskraal 7529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.87238781416 22.316988795073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang