Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Imla Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Rustig, vol avontuur en baie netjies! Die huisie is netjies en skoon. Al die personeel is vriendelik. Die terrein is baie netjies, goed versorg en daar is soveel om te doen. Die bergroetes is baie goed gemerk, daar is 'n "obstacle course" en fietsbaan vir die kinders, daar is 'n groot dam om in te swem. Genoeg hout word voorsien vir braaivleis en vuurmaak in die kaggel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Enjoyed the stay and service plus it has a lot of things to do. Very lekker and comfortable.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gertrud L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Awesome farm stay. The surroundings are too beautiful and the hosts are fantastic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Imla Guest Farm
Hi Gertrud! Hope you are well? Thank you for the great review. Enjoy...

Jessica P
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2021

Baie rustig. Ons kon lekker ontspan. Die pad is haaglik 'n bakkie of SUV sou ek voorstel, maar verder as dit was dit baie aangenaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
Imla Guest Farm
Thanks for the visit. Hope to see you again.

Fredrik F
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Des 2021

Baie goeie mense en help mens baie. Die is 'n plek vir mense-mense, die plek is mooi en badkamers baie gerieflik. Sal dit aanbeveel vir kampers.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
Imla Guest Farm
Baie dankie vir die besoek. Hoop om julle gou weer te ontvang.

Willie P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2020

Baie rustig en jy kan regtig ontspan. Die ablusieblok is net ver as jy van die onderste staanplek gebruik maak. Dit is bietjie gevaarlik om in die aand toilet toe te gaan. Nie goed verlig by die trappe nie. Geen reling. Vir ouer persone en gestremdes is die ablusieblok ontoeganklik. Verder was die wegbreek die moeite werd. Die Kersiefees was egter 'n baie groot teleurstelling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Imla Guest Farm
Hi Willie, Hoop dit gaan goed? Baie dankie vir die terugvoer oor julle kuier. Ons gee aandag aan die punte uitgelig. Ons kan ongelukkig niks aan kersie fees doen nie, behalwe om jou in te lug dat Clocolan volgende jaar hulle eie fees gaan aanbied. Lekker dag.

Jenni Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Die beste gasvryheid. Almal daar gaan uit hul pad om te help, met 'n glimlag. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Imla Guest Farm
Dankie vir die besoek. Hoop om julle gou weer te sien.

Hannes J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Gasvryheid uit die boonste rakke! Vandat ons daar aan gekom het tot ons vertrek het was ons met ope arms ontvang. Pragtige natuurskoon en 'n great plek om te gaan rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Imla Guest Farm
Hallo Hannes! Dankie vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer te ontvang. Lekker dag...

Engela H
1 nag
4.6
Okt 2019

Paradys so tussen die berge. Puik, vriendelike ontvangs en gasvryheid. Sal beslis weer gaan en definitief langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Imla Guest Farm
Hallo Engela, Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te ontvang. Lekker dag.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R250
R 250 R 175
per nag (plek vir 2)
Vanaf R250
R 250 R 175
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 135 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterfall-plaas, S388, Clocolan, 9750, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7135ee749bfc93a1146b41a225e2db14d76e493a89faeda6ec26d87e3066eec80a9beedac304419220d87eba9a0be5f26a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R250 nouVanaf R175 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Waterfall Farm S388 9750 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.779066 27.710173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789