Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Imla Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lizette E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Rustig, vol avontuur en baie netjies! Die huisie is netjies en skoon. Al die personeel is vriendelik. Die terrein is baie netjies, goed versorg en daar is soveel om te doen. Die bergroetes is baie goed gemerk, daar is 'n "obstacle course" en fietsbaan vir die kinders, daar is 'n groot dam om in te swem. Genoeg hout word voorsien vir braaivleis en vuurmaak in die kaggel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gertrud L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Awesome farm stay. The surroundings are too beautiful and the hosts are fantastic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Imla Guest Farm
Hi Gertrud! Hope you are well? Thank you for the great review. Enjoy...

Jessica P
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2021

Baie rustig. Ons kon lekker ontspan. Die pad is haaglik 'n bakkie of SUV sou ek voorstel, maar verder as dit was dit baie aangenaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
Imla Guest Farm
Thanks for the visit. Hope to see you again.

Fredrik F
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Des 2021

Baie goeie mense en help mens baie. Die is 'n plek vir mense-mense, die plek is mooi en badkamers baie gerieflik. Sal dit aanbeveel vir kampers.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
Imla Guest Farm
Baie dankie vir die besoek. Hoop om julle gou weer te ontvang.

Willie P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2020

Baie rustig en jy kan regtig ontspan. Die ablusieblok is net ver as jy van die onderste staanplek gebruik maak. Dit is bietjie gevaarlik om in die aand toilet toe te gaan. Nie goed verlig by die trappe nie. Geen reling. Vir ouer persone en gestremdes is die ablusieblok ontoeganklik. Verder was die wegbreek die moeite werd. Die Kersiefees was egter 'n baie groot teleurstelling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Imla Guest Farm
Hi Willie, Hoop dit gaan goed? Baie dankie vir die terugvoer oor julle kuier. Ons gee aandag aan die punte uitgelig. Ons kan ongelukkig niks aan kersie fees doen nie, behalwe om jou in te lug dat Clocolan volgende jaar hulle eie fees gaan aanbied. Lekker dag.

Jenni Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Die beste gasvryheid. Almal daar gaan uit hul pad om te help, met 'n glimlag. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Imla Guest Farm
Dankie vir die besoek. Hoop om julle gou weer te sien.

Hannes J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Gasvryheid uit die boonste rakke! Vandat ons daar aan gekom het tot ons vertrek het was ons met ope arms ontvang. Pragtige natuurskoon en 'n great plek om te gaan rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Imla Guest Farm
Hallo Hannes! Dankie vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer te ontvang. Lekker dag...

Engela H
1 nag
4.6
Okt 2019

Paradys so tussen die berge. Puik, vriendelike ontvangs en gasvryheid. Sal beslis weer gaan en definitief langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Imla Guest Farm
Hallo Engela, Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te ontvang. Lekker dag.

Jana D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jun 2019

Pragtige omgewing perfek om behoorlik af te skakel. Ons het die naweek by Imla gastehuis baie geniet! Dit sal dalk wys wees om pertinent op hul advertensie te noem dat die “budget room” ‘n backpackers is en af te haal dat daar ‘n privaat badkamer vir die kamer is, want dis nie die geval nie. Ek dink ook ‘n klein verwarmer sal ‘n goeie byvoeging wees tot dié kamer - dis kóúd! Die personeel by die gastehuis is besonder vriendelik en het meer as die ekstra myl gestap om te help waar hul kan en te verseker dat ons so lekker moontlik bly! Die stoep en restaurant area waar gaste mag sit en kuier het ‘n heerlike atmosfeer!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Johan
Imla Guest Farm
Hi! Baie dankie vir die terugvoer. Lekker dag...

Annette J V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2018

Ons het so lekker gekuier. Baie dankie Louie-Ann vir al jou moeite en vriendelike ontvangs! 'n Ongelooflike oase vir enige reisiger!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Imla Guest Farm
Goeie middag Annette, Hoop dit gaan goed by jou, dit was n groot voorreg om jou te leer ken en jul by ons te he. Kom gerus weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R250
R 250 R 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R250
R 250 R 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 135 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterfall-plaas, S388, Clocolan, 9750, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7135ee749bfc93a1146b41a225e2db14d76e493a89faeda6ec26d87e3066eec80a9beedac304419220d87eba9a0be5f26a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R250 nouVanaf R200 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Waterfall Farm S388 9750 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.779066 27.710173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang