Imla Guest Farm
Kry 30% af vir verblyf voor 19 April 2025. Bespreekbaar tot 5 Mrt 2025
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 135 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterfall-plaas, S388, Clocolan, 9750, Vrystaat
-
Vanaf
R250R175 per nag (plek vir 2) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Imla Guest Farm bied avontuur en rustigheid in die Oos-Vrystaat. Die lodge het 'n verskeidenheid verblyf-opsies om verskillende voorkeure te pas.
Die verblyf sluit 4 selfsorgeenhede in en 8 nie-selfsorgeenhede met gerieflike eet-opsies wat beskikbaar is.
Vir 'n unieke buitelug-ervaring is 10 glanskamptente beskikbaar wat 'n enkelbed met 'n matras, beddegoed, en 'n kamplig het. As 'n standaard is daar 20 tente wat slegs matrasse het en 'n opsie om tot 25 tente vir groter groepe te bespreek.
Verder is kampplekke beskikbaar vir gaste wat hul eie tente of karavane saambring.
Gaste kan buitemuurse aktiwiteit soos bergfietsry, voetslaan, draf en visvang geniet. Gaste kan ook kuiervure onder die sterre aansteek, in 'n warmbad langs die dam ontspan of 'n afgesonderde stoomkamer in die berge geniet. Imla Gasteplaas het ook verskeie plaasprodukte soos vleis en eiers.
Imla Guest Farm is ideaal vir gaste wat op soek is na avontuur en gerief in 'n skilderagtige plaasomgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Waterfall-plaas, S388, Clocolan, 9750, Vrystaat
- Gaste dink Imla Guest Farm het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 135 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterfall-plaas, S388, Clocolan, 9750, Vrystaat
-
TGCSA-gradering: