Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Immer Lacht

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooisig-singel 19, Reebok, Groot Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Immer Lacht is op die eienaar se eiendom in die kusdorpie Groot Brakrivier, Wes-Kaap geleë. Hierdie eenheid bied 'n intieme ontvlugting vir solo-verkenners of sakereisigers. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n rustige ontsnapping soek.

Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer en badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kamer beskik ook oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond en induksieplaat. Alle breekware en eetgerei word voorsien. Daar is 'n klein eetarea, 'n TV met DStv, gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Die eenheid is aan 'n sonnestelsel gekoppel en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Gaste kan kies om die dag by die strand deur te bring of 'n ete te eet by een van die restaurante wat binne maklike bereik geleë is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Immer Lacht
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Adri Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Mooisig-singel 19, Reebok, Groot Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Immer Lacht het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooisig-singel 19, Reebok, Groot Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03265f736774bd0a8157e9b75c1ef5c1359ed78c09117243fbf04eda78322036b66dd4712ff81f3016d876541f87c6bddf86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 19 Mooisig Crescent Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072860444344 22.164525007616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang