Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Immer Lacht

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooisig-singel 19, Reebok, Groot Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Immer Lacht is op die eienaar se perseel in die kusdorpie Groot Brakrivier, Wes-Kaap, geleë. Hierdie eenheid is ideaal vir enkel- of sakereisigers wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, induksieplaat, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n klein eetarea, 'n TV met stroomdienste, gratis WiFi en braaigeriewe. Die eenheid het 'n sonkragstelsel sodat gaste se verblyf nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.

Gaste kan by die strand ontspan of by een van die nabygeleë restaurante eet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lallie D
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies heerlik. Gasvrou is uitstekend.
Jan 2025
Dirk L
Saam met lewensmaat
5.0
Alles het 100% aan ons verwagtinge voldoen. Fantastiese verblyf gewees. Baie netjies en skoon. Adri het ons baie vriendelik en gasvry ontvang en was a...
Sien meer
Okt 2024
Piet D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gekuier en sal graag weer gaan. Baie lekker gebly. Goed toegerus met als wat nodig is en ekstra. Vriendelike gasvrou en baie gasvry. 'n Pragti...
Sien meer
Okt 2024
Felicia W
5.0
Breathtaking, tranquil, homely. Our recent holiday stay at Immer Lacht was an experience filled with serenity, natural beauty, and rela...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Catherine F
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was heerlik, sal beslis aanbeveel. Ons het heerlik gebly, gasheer vriendelik, werklik 'n huis weg van ons huis gewees, veilige area, naby aan die ...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Mooisig-singel 19, Reebok, Groot Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Immer Lacht het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooisig-singel 19, Reebok, Groot Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA536ecb7a27d06a210129059acf2172687271966a15af8f3486102ed76716220f5ad5f944cce043e54b7290054100a7dded5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 19 Mooisig Crescent Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072860444344 22.164525007616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang