Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Immermoed

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Anmar S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Heerlik. Baie privaat, hoor die wilde diere deur die dag en nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet P
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2021

Netjies en skoon. Netjies en skoon, eienaars was behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2020

Gemoedsrus. Jana het ons verblyf baie lekker en gemaklik gemaak sy is 'n awesome gasvrou! Ons het lekker gerus en alles wat nodig is was beskikbaar. Beveel die gerieflik verblyf aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2020

Ek het nog nooit so tuis gevoel soos hier nie, Janna en Ruben het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Ek beveel die verblyf baie hoog aan. Die eenheid is skoon netjies en veilig. Daar is oral diere om na te kyk en is 'n kort wandeling van 'n uitsigpunt af. Dit voel glad nie of jy by die huisbewoners bly nie, inteendeel ons het soms gewonder of hulle ooit tuis is. Sal definitief gou weer daar kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsabé J
Kort verblyf
5.0
Jun 2019

Fantastiese bosveld-ervaring. Die chalet was netjies en die feit dat die braaier ook op die balkon beskikbaar was het ons verblyf vergemaklik. Die naggeluide was uitsonderlik en dit was lekker om die nagapies dop te hou vanaf ons stoep. Ons het byna elke aand die leeus hoor brul. Ons kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olivia B
Kort verblyf
5.0
Apr 2019

Rustig en baie lekker. Ons het ons tydjie by Immermoed verskriklik baie geniet. Jana en haar man is baie vriendelik en het uit hulle pad uit gegaan om ons baie gemaklik te laat voel. Ons sal vir seker die plekkie aanbeveel vir enigiemand wat graag heerlik wil braai en na die sonsondergang kyk, terwyl jy na die leeus en olifante in die agtergrond luister.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morné C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2019

Lekker rustig, met genoeg geriewe om ons tydjie ten volle te geniet. Dit was voorwaar 'n aangename ondervinding met die rustigheid van die park asook dierelewe om jou. Die verblyf wat Immermoed bied is fantasties geleë in dié dat dit naby die Krokodilrivier is waar 'n mens rustig kan verkeer om wild te besigtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Morne M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2019

Heerlike gekuier. Plek is baie netjies, mense is vriendelik en pla nie gedurig wanneer jy alleen saam met jou gesin wil wees nie. Sal enige tyd aanbeveel vir klein gesin.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Janna
Immermoed
Beste Morne, Dit was 'n groot plesier. Julle is altyd baie welkom. Bosgroete, Janna

Jackie V
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Mrt 2019

Geen privaatheid. Dis glad nie 'n privaat eenheid nie, jy huur nie die hele huis nie, die eienaars bly onder en jy huur bo, die swembad is ook nie privaat nie, die trappe na jou eenheid is ongemaklik, om jou bagasie bo te kry. Die toilet in badkamer was buite werking, die tweeplaatstoof met oond kon nie gebruik word nie die kabel kom nie by die muurprop by nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Janna
Immermoed
Beste Jackie, Baie jammer julle het gevoel julle is nie privaat nie. Ons vra verskoning vir enige ongerief. Ons hou juis alles gesluit van onderste gedeelte wat na julle kant toe uitkyk. Die swembad was ook net tot julle beskikking. Ons was nie eers bewus van tye wat julle geswem het nie. Julle was welkom om te vra as julle iets nodig gehad het.. Bosgroete, Janna

Charlene U
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2018

Hoogs aan te beveel vir 4 mense! Ons het vir 9 dae hier gekuier. Dis naby genoeg aan die rivier om te loop, die kinders het met hulle fietse op en af gery. Netjies, gemaklik en stil. Ons het nooit onveilig gevoel nie, en ons was dankbaar vir lugversorging op die warm dae. Ons het allerhande diere in die tuin gesien, en in die aande het die nagapies en 'n bosnagaap by ons gekuier. Ons het na olifante en leeus geluister van ons stoep af. Ons kom kuier weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Janna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raasblaarstraat 3410, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyMWI2MTRmLWY2YTktNDlmYy04YzQ1LTIwMzZkNjFjYjcyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 3410 Raasblaar Street Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.343062431437 31.807622980488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang