Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Immermoed

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gugu L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

I was taken by the breath of fresh air in the area and the spectacular place. It was amazing and refreshing. My 11-year-old son really enjoyed himself and so did everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Amazing! Ons sal vir 'n 4de keer weer kom kuier! Ons het baie, baie lekker gekuier! Als wat jy nodig kon hê, was daar. Ons wou nie huistoe gaan nie! Dit was 'n tranedal. Die nagapies was elke aand daar vir hul piesangs en die wild by Immermoed se skoon watergat vir hul pellets, aangesien dit baie, baie droog was en die reën ook kom kuier het wat die bosveld ongelooflik laat ruik het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonita B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Gemaklik en gesellig in die hart van die bos! Ons het lekker gekuier by Immermoed. Jana was baie verwelkomend, behulpsaam en vriendelik! Die plekkie het alles wat mens nodig het en die verblyf is gemaklik en gesellig. Ons het die swembad geniet. Marloth Park het ook 'n baie lekker swempark en winkelsentrum om die draai van Immermoed. Ons sal beslis weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anmar S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Heerlik. Baie privaat, hoor die wilde diere deur die dag en nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet P
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2021

Netjies en skoon. Netjies en skoon, eienaars was behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2020

Gemoedsrus. Jana het ons verblyf baie lekker en gemaklik gemaak sy is 'n awesome gasvrou! Ons het lekker gerus en alles wat nodig is was beskikbaar. Beveel die gerieflik verblyf aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2020

Ek het nog nooit so tuis gevoel soos hier nie, Janna en Ruben het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Ek beveel die verblyf baie hoog aan. Die eenheid is skoon netjies en veilig. Daar is oral diere om na te kyk en is 'n kort wandeling van 'n uitsigpunt af. Dit voel glad nie of jy by die huisbewoners bly nie, inteendeel ons het soms gewonder of hulle ooit tuis is. Sal definitief gou weer daar kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsabé J
Kort verblyf
5.0
Jun 2019

Fantastiese bosveld-ervaring. Die chalet was netjies en die feit dat die braaier ook op die balkon beskikbaar was het ons verblyf vergemaklik. Die naggeluide was uitsonderlik en dit was lekker om die nagapies dop te hou vanaf ons stoep. Ons het byna elke aand die leeus hoor brul. Ons kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olivia B
Kort verblyf
5.0
Apr 2019

Rustig en baie lekker. Ons het ons tydjie by Immermoed verskriklik baie geniet. Jana en haar man is baie vriendelik en het uit hulle pad uit gegaan om ons baie gemaklik te laat voel. Ons sal vir seker die plekkie aanbeveel vir enigiemand wat graag heerlik wil braai en na die sonsondergang kyk, terwyl jy na die leeus en olifante in die agtergrond luister.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morné C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2019

Lekker rustig, met genoeg geriewe om ons tydjie ten volle te geniet. Dit was voorwaar 'n aangename ondervinding met die rustigheid van die park asook dierelewe om jou. Die verblyf wat Immermoed bied is fantasties geleë in dié dat dit naby die Krokodilrivier is waar 'n mens rustig kan verkeer om wild te besigtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Janna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raasblaarstraat 3410, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyMWI2MTRmLWY2YTktNDlmYy04YzQ1LTIwMzZkNjFjYjcyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 3410 Raasblaar Street Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.343062431437 31.807622980488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang