Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Imoflo

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Tanya B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Ons het die verblyf baie geniet. Alles was netjies en ons kon volkome ontspan. Ons het heerlik oornag. Die rustigheid van die plaaslewe was wonderlik. Die ontvangs was vriendelik en het ons onmiddellik tuis laat voel. Ons sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Pragtige omgewing. Baie netjiese plek. Baie vriendelike ontvangs. Ons het baie lekker gebly. Ons sal beslis weer kom kuier. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Friendly, safe and feels secluded. Lovely accommodation, great views and feels very secluded and safe. A really friendly welcome from the host who made us feel at home and cheered our children up after a long drive - Thank you. The chickens, dogs and cat were all enjoyed by the kids. Worth noting that the stairs are open and a little steep - though our 6 year old managed them easily enough. Thanks for a lovely stay .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan Paul S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2024

Ons kuier was lekker. Ons het lekker gebly. Trappe is net baie steil. Geen TV nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 600
R1 600 R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 7 van Wellstead-plaas, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20489b90f122f6478a9aeabb238a1759a6bff15f72920e434fae15adf0a39e8a8f276bae9435d4a423002e15ca4fb9021be6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Portion 7 of Wellstead Farm Haenertsburg 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.935643055912 29.934799075127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang