Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Impa-Lala Country Estate

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloemendalstraat 14, Rayton, Bloemfontein, 1001, Vrystaat
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Impa-Lala Country Estate is op die rustige heuwels van Rayton geleë en het 'n uitsig oor die groen buitewyke van Bloemfontein.

Die gastehuis bied gaste 'n keuse tussen 6 pragtig ingerigte kamers met privaat badkamers. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Al die kamers het bykomende geriewe soos mikrogolwe, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassies en TV's. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Impa-Lala spog ook met konferensiegeriewe met sitplek vir 40. Die konferensiegeriewe sluit WiFi en oudiovisuele geriewe in.

Gaste by Impa-Lala Country Estate het toegang tot die gemeenskaplike swembad, lapa en braai-area. Die verblyf is 3,2 km vanaf die Vrystaatse Botaniese Tuin en 3,6 km vanaf die Oliewenhuis Kunsmuseum.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Impa-Lala Country Estate
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

June Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Bloemendalstraat 14, Rayton, Bloemfontein, 1001, Vrystaat
  • Gaste dink Impa-Lala Country Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloemendalstraat 14, Rayton, Bloemfontein, 1001, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6560147399d11c18c5d4ed1b17afdd17b773b3e2fdf1eb99fdc4df6c6f5572e3f4881c264b6533620ffdf14b5d731be6964a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 14 Bloemendal Street Rayton 1001 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.076247176534 26.205987971619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang