Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Impala Chalets - Phalaborwa

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kareestraat 4, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Impala Chalets - Phalaborwa bied gerieflike gemeubileerde chalets met slaapplek vir 2 tot 5 gaste, net 'n entjie se ry van verskeie restaurante en winkels af.

Daar is 4 chalets met lugversorging en enkelbeddens. Elke chalet het ook 'n privaat badkamer met 'n stort.

Elke chalet het 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n TV met sekere kanale.

Verder het elke chalet 'n privaat ingang en patio met eie braaigeriewe, en word ook daagliks skoongemaak. Handddoeke en seep word voorsien. Kredietkaart fasiliteite is beskikbaar.

Veilige parkeerplek binne perseel. Daar is genoeg parkeerplek vir karavane.

Impala Chalets - Phalaborwa is 1 km se ry vanaf Phalaborwa Mall met verskeie winkels en restaurante. Phalaborwa bied ook verskeie besienswaardighede en doendinge, soos die Foskor-myn, Masorini Village Museum en die Amarula Lapa waar besoekers meer oor die gewilde Amarula-drankie kan leer en aandenkings koop. Daar is verskeie 4x4-roetes in die omgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 166 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Makhosi M
Gesin met tieners
5.0
Wonderful. We had a great stay and our host was more than welcoming. All our needs were catered for, considering a family of 11. Especi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Garrard R
5.0
Skoon en netjies. Ons was baie impressed met die plek. Alles wat 'n mens nodig het, was daar. Vriendelike eienaar.
Nov 2024
Louisa P
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Very friendly and lovely people. It was amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Jurriaan B
Gesin met tieners
5.0
Aangenaam. Het baie lekker gebly.
Aug 2024
Anoesjka K
Gesin met tieners
4.8
It was very neat and clean. It was a lovely and convenient stop-over on our way to Kruger National Park.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 166

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kareestraat 4, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Gaste dink Impala Chalets - Phalaborwa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kareestraat 4, Phalaborwa, 1389, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3OThjMjNkLWFjYzEtNDUzYS05ZjFlLWU3NmRmYjIzYmU0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 166 5 1 5 4 Karee Street Phalaborwa 1389 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -23.950934389325 31.146361148403

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang