Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Impala Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Angela R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Fantastic. Thoroughly enjoyed staying at Impala Cottage. The bushbuck, kudu and warthog visited us every morning and evening. We had the nagapie at the fruit table with bats trying to swipe some fruit here and there. Constance was a gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Awesome spot well laid out. It is an awesome place, will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

We had the most amazing holiday at Impala Cottage. Impala Cottage is an absolute gem in the bush! We loved every minute of our holiday! The cottage is beautifully located, neat, modern, and has everything you need! We have to say a huge thank you to the host who was so attentive and such a pleasure to be around. We will definitely be back again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia V
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Pragtige plekkie binne en buite! Baie rustig. Die dametjie wat daagliks kom skoonmaak het mens sommer tuis laat voel en was 'n groot hulp vir ons met die skoonhou van die plekkie en het baie inligting deurgegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Impala Cottage
Dankie vir die mooi woorde Nadia. Dis altyd lekker om gelukkige gaste se terugvoer te kry.

Liezel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Regtig 'n oulike, lekker leefhuis. Dis 'n heerlike gerieflike "barefoot home" veral met die skuifdeure en skuifvensters in die kombuis wat jou deel maak van buite al is jy binne. Die kamers is net so lieflik en het ook die gaas-skuifdeure wat jou toelaat om met jou deur wawyd oop te slaap en nie deur goggas (of leeus) opgevreet te word nie. Ons het dit baie geniet en sal beslis terugkom.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anton
Impala Cottage
Dankie Liezel, altyd lekker om goeie terugvoering te kry. Hoop ons sien julle weer.

Gerhard M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Netjies, uitstekend! Als was perfek, Constance is uitstekend en behulpsaam gewees, sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Impala Cottage
Dankie Gerhard, hoop om julle weer te sien.

Alet S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Home away from home in the bush! The stay at Impala totally exceeded our expectations. Impala is a place as pleasant and comfortable as one's own home. Constance was a great host and always ensured the place was clean and lights were on in the home when returning late afternoon from our day out to the Kruger National Park. The rooms and beds were comfortable and luxurious and the kitchen equipped with everything we needed for our stay! We loved the visits from kudu, warthogs, mongoose late afternoon. The pool was beautiful, unfortunately too cold to use in July. We could even hear the lions roar at night! We will definitely stay at Impala again and recommend it to friends and family. Thank you to Anton for the updates and recommendations with regards to roads and shopping!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Lekkerste plek in Marloth. Impala Cottage is nogsteeds net so lekker soos toe ons 4 jaar terug daar was. Baie goeie waarde vir geld. Huis is netjies skoon, en dis so gemaklik. Voel of mens by jou eie huis is. Ons het heelwat besoek gehad van sebras, koedoes, vlakvarke, bosbokke en ook nagapies. Sal enige tyd dit aanbeveel. My 5 jarige seuntjie geniet dit net so baie. Dankie Anton vir die lekker bosveldwegbreekplek en dankie ook aan Constance wat baie hulpvaardig is. Het selfs ons ligte kom aansit by die huis toe ons die 1 dag in is wildtuin toe en toe eers donker by die huis gekom het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Impala Cottage
Baie bly julle het dit weer geniet! Hoop om julle weer te sien na die opgraderings wat ons beplan vir Augustus.

Hendrik O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Lekker rustige kuier. Ons het baie lekker gekuier by Impala cottage. Die huis is skoon, goed toegerus en ons is baie goed verwelkom. Kan Impala cottage hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Impala Cottage
Baie bly om te hoor julle het dit geniet. Sien uit daarna om julle weer te sien.

Jason N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Baie lekker en gerieflik vir 'n boswegbreek. Goed uitgelê en het mooi bos-areas rondom die plekkie wat toelaat vir wild om te kom kuier. Die swembad is lekker privaat en lewer 'n lekker kuiergevoel naby die vuurtjie. Mooi en netjies. Skoon plekkie met vriendelike skoonmaker wat mooi en gerieflik skoonmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Impala Cottage
Baie bly julle het dit geniet, kom kuier weer asseblief!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soeniestraat 3651, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd66b34de082faadfb6a771b1cbab2059cd184679e6ac10c6bbe99b6ca1e278c02a51390b7be40f1a5c206507dfeccad45cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 44 5 1 5 3651 Soenie Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.346020132823 31.805002159108

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang