Impala Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anton Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 50
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Angela R - Sep 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Kevin R - Apr 2024
Algehele gradering
Awesome spot well laid out.
Janine H - Sep 2023
Algehele gradering
We had the most amazing holiday at Impala Cottage.
Nadia V - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie binne en buite! Baie rustig.
Impala Cottage se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde Nadia. Dis altyd lekker om gelukkige gaste se terugvoer te kry.
Liezel P - Jan 2023
Algehele gradering
Regtig 'n oulike, lekker leefhuis.
Impala Cottage se terugvoer
Dankie Liezel, altyd lekker om goeie terugvoering te kry. Hoop ons sien julle weer.
Gerhard M - Des 2022
Algehele gradering
Netjies, uitstekend!
Impala Cottage se terugvoer
Dankie Gerhard, hoop om julle weer te sien.
Alet S - Jul 2022
Algehele gradering
Home away from home in the bush!
Lees meerLiezl S - Jun 2022
Algehele gradering
Lekkerste plek in Marloth.
Lees meerImpala Cottage se terugvoer
Baie bly julle het dit weer geniet! Hoop om julle weer te sien na die opgraderings wat ons beplan vir Augustus.
Hendrik O - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker rustige kuier.
Impala Cottage se terugvoer
Baie bly om te hoor julle het dit geniet. Sien uit daarna om julle weer te sien.
Jason N - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik vir 'n boswegbreek. Goed uitgelê en het mooi bos-areas rondom die plekkie wat toelaat vir wild om te kom kuier. Die swembad is lekker privaat en lewer 'n lekker kuiergevoel naby die vuurtjie.
Impala Cottage se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet, kom kuier weer asseblief!
Elize R - Jan 2022
Algehele gradering
Lieflike plek, heerlik gerus, waarde vir geld!
Impala Cottage se terugvoer
Baie dankie Elize. Ons werk daaraan om verbetering aan te bring en glo julle sal julle volgende besoek mer geniet.
Sharnell D - Jan 2022
Algehele gradering
Absolutely fantastic, in another world.
Impala Cottage se terugvoer
Thank you Sharnell, we would love to see you again.
Vania R - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Dierbare huishulp. Als wat 'n mens nodig het.
Elize R - Okt 2021
Algehele gradering
Awesome! Heerlike kuier huisie, baie vierbeen kuiergaste. 5 ster diens.
Corné E - Sep 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, gerieflik!
Impala Cottage se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet!
Peet J - Jul 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Chantal H - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig, lekker, ontspannend.
Impala Cottage se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet - kom kuier weer!!
Annatjie P - Apr 2021
Algehele gradering
The best.
Kobus V - Apr 2021
Algehele gradering
Awesome!
Brett P - Mrt 2021
Algehele gradering
Exceptional stay.
Andre G - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker plekkie om te bly.
Zan-mari K - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderlik, sal dit enige tyd aanbeveel!
Jo-ann R - Mrt 2021
Algehele gradering
Eerste besoek aan die wildtuin vir ons kinders.
Impala Cottage se terugvoer
Ons is bly julle het die geniet Jo-Ann en sien uit daarna om julle weer te ontvang!
Ellen S - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Amanda V - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige plek. Baie goed in gerig.
Annalize W - Sep 2020
Algehele gradering
Beste wegbreuk naweek ooit!
Impala Cottage se terugvoer
Baie bly julle het 'n lekker tyd gehad! Sien uit daarna om julle weer te ontvang!
Frans V - Aug 2020
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Impala Cottage se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet Frans!
Menante J - Des 2020
Algehele gradering
Perfekte boswegbreek.
Lees meerImpala Cottage se terugvoer
Dis lekker om te hoor julle het dit geniet Menante, dit was 'n voorreg om julle as gaste te huisves.
Bjorn V - Nov 2020
Algehele gradering
We loved Impala Cottage.
Hannes S - Okt 2020
Algehele gradering
Baie rustige boswegbreek.
Monicca M - Okt 2020
Algehele gradering
We had an awesome stay.
Impala Cottage se terugvoer
Great to hear Monica - we'd love to accommodate you again!
Petra B - Feb 2020
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Judy H - Jan 2020
Algehele gradering
Still a lovely location.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Nog steeds 'n lieflike ligging.
Aandag aan detail word verlang. Alle ligte werk nie, afstandbeheer werk nie omdat batterye vervang moet word nie, TV-konneksie is nie opgestel vir die gebruik van PVR nie, en meer moet gedoen word om vir beurtkrag te beplan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Judy H - Jan 2019
Algehele gradering
Very enjoyable.
Kevin D - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Liezl S - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlike ontspannende naweek by netjiese en skoon plek.
Jane C - Sep 2018
Algehele gradering
Ongelooflike akkommodasie. Baie skoon en vriendelike diens. Plek lyk nog mooier as op foto's.
Impala Cottage se terugvoer
Dis lekker om te hoor julle het die geniet. Ons sien uit om julle weer te sien.
Brian V - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker plek!
Impala Cottage se terugvoer
Thanks Brian, always nice to hear that guests had a great time! Will make sure you have better wood next time.
Suzete C - Jul 2018
Algehele gradering
We were so relaxed, it was amazing.
Impala Cottage se terugvoer
Nice to hear you had a great time. Looking forward to seeing you again!
Wouter S - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker en skoon verblyf.
Impala Cottage se terugvoer
Dit is lekker om te hoor julle dit geniet het. Sien uit om julle weer te ontvang!
Elite Training Chantell S - Sep 2018
Algehele gradering
Baie baie skoon, lekker, vriendelik, sal volgende keer weer daar bly.
Impala Cottage se terugvoer
Baie dankie, ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Rupert E - Sep 2018
Algehele gradering
Gemaklike skoon verblyf met vriendelike personeel.
Marietjie T - Mei 2017
Algehele gradering
'n Heerlike ervaring!
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soeniestraat 3651, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang