Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Impala Lily

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Karen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Peaceful and relaxing. Beautiful home, tranquil and serene! Everything one needs to feel at home! Tasteful and timeless! Soul enriching!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Wonderful. Really lovely unit and.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Baie lekker gebly. Heerlike, gerieflike, skoon verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gwen P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2023

Had a lovely time feeding all the animals. The house is lovely and clean and uncluttered but stocked with everything you need to have a comfortable stay. A real bonus is the daily visits from all the wide variety of animals tbat are willing to eat from your hands.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sarona D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2022

Heerlik gekuier. Baie "kuiergaste" (wild) gehad. Baie skoon en netjies. Baie goeie kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sumari O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Perfek vir 'n gesin van 4. Ons was met ons aankoms deur die koedoes verwelkom, en my seuntjie was in die wolke. Die huisie is perfek ingerig met alles wat jy nodig het. Soos jou eie huis, in die bosveld. Lekker naby aan die Krokodilrivier, en sommer om die hoek van die teerpadhek. Ons sal definitief weer 'n tydjie afknyp om daar te gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Taylor G
Kort verblyf
5.0
Jul 2021

Ontspannend, genotvol en sielskos Dit is net wat mens nodig het om weer kans te sien vir elke dag lewe en werk. Maak eintlik dat mens nie weer wil terugkeer realiteit toe nie. Die diertjies het elke dag kom kuier (kameelperde, vlakvarke, apies, bokkies, ens). So netjies en beslis 'n huis weg van die huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse-mari S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Pragtige plek. Super gemaklik, en baie skoon en netjies. Baie modern. Sal definitief die plek aanbeveel. Ons het baie diere gehad wat kom kuier het, en was lekker naby aan die Kruger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2021

Gerieflik en netjies. Ons het ons verblyf by Impala Lily baie geniet. Die huis is skoon en netjies en het alles wat 'n gesin nodig het. 'n Groot pluspunt is die lugversorging in al die kamers en sitkamer asook die plonspoel. Die manne sou graag 'n TV wou hê om die toetsrugby te kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Francois M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

’n Huis weg van die huis. Impala Lily is n baie mooi plek en daar is niks wat nie werk nie. Die lugversorger en plonspoel is ’n baie groot voordeel en die plek is net reg geleë om die meeste van die olifante se geraas te keer, maar jy hoef nie jou kar te breek op ’n lang grondpad nie. Daar is ook ’n watergat vir die diere en hulle word daar gevoer so daar kom baie gaste. Ek sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annene
Impala Lily
Baie dankie Francois. Sien uit daarna om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impalalaan 4229, Marlothpark, 3100, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1jMhhGoiXsF28GqT6lsa4JnFX9Kuju8G13ysOOUv0oeWX9CwNU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 4229 Impala Avenue Marloth Park 3100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.355111814514 31.806265131283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang