Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Impala Lily

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Impala Lily
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Karen V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Peaceful and relaxing. Beautiful home, tranquil and serene!

Everything one needs to feel at home! Tasteful and timeless! Soul enriching!

Barbara K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara K

Wonderful.

Really lovely unit and.

Heleen B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen B

Baie lekker gebly.

Heerlike, gerieflike, skoon verblyf.

Gwen P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gwen P

Had a lovely time feeding all the animals.

The house is lovely and clean and uncluttered but stocked with everything you need to have a comfortable stay. A real bonus is the daily visits from all the wide variety of animals tbat are willing to eat from your hands.

Sarona D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarona D

Heerlik gekuier.

Baie "kuiergaste" (wild) gehad. Baie skoon en netjies. Baie goeie kliëntediens.

Sumari O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumari O

Perfek vir 'n gesin van 4.

Ons was met ons aankoms deur die koedoes verwelkom, en my seuntjie was in die wolke. Die huisie is perfek ingerig met alles wat jy nodig het. Soos jou eie huis, in die bosveld. Lekker naby aan die Krokodilrivier, en sommer om die hoek van die teerpadhek. Ons sal definitief weer 'n tydjie afknyp om daar te gaan kuier.

Taylor G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taylor G

Ontspannend, genotvol en sielskos

Dit is net wat mens nodig het om weer kans te sien vir elke dag lewe en werk. Maak eintlik dat mens nie weer wil terugkeer realiteit toe nie. Die diertjies het elke dag kom kuier (kameelperde, vlakvarke, apies, bokkies, ens). So netjies en beslis 'n huis weg van die huis af.

Ilse-mari S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse-mari S

Pragtige plek. Super gemaklik, en baie skoon en netjies. Baie modern.

Sal definitief die plek aanbeveel. Ons het baie diere gehad wat kom kuier het, en was lekker naby aan die Kruger.

Ingrid D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid D

Gerieflik en netjies.

Ons het ons verblyf by Impala Lily baie geniet. Die huis is skoon en netjies en het alles wat 'n gesin nodig het. 'n Groot pluspunt is die lugversorging in al die kamers en sitkamer asook die plonspoel. Die manne sou graag 'n TV wou hê om die toetsrugby te kyk.

Francois M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M

’n Huis weg van die huis.

Impala Lily is n baie mooi plek en daar is niks wat nie werk nie. Die lugversorger en plonspoel is ’n baie groot voordeel en die plek is net reg geleë om die meeste van die olifante se geraas te keer, maar jy hoef nie jou kar te breek op ’n lang grondpad nie. Daar is ook ’n watergat vir die diere en hulle word daar gevoer so daar kom baie gaste. Ek sal weer gaan.

Impala Lily se terugvoer

Baie dankie Francois. Sien uit daarna om julle gou weer te sien.

Impala Lily
Jp E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp E

Baie rustig, netjies en skoon.

Baie goeie ligging, baie diere om die huis en plek was great in algeheel.

Burt M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Burt M

Wonderlikke familietyd.

Moderne huis met alles in wat jy nodig het en baie interaksie met diere regdeur die dag, was 'n great naweek!

Impala Lily se terugvoer

Baie dankie Burt. Ek sien uit daarna om julle graag weer te sien.

Impala Lily
Roelof F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof F

Baie aangenaam met lugreëling in beide kamers was die hitte van die bosveld verdryf.

Uiters netjies en baie goed toegerus. Sou dit verkies indien daar eerder gordyne of blinders voor die kamervensters kon wees.

Impala Lily se terugvoer

Hi Roelof,

Dankie vir die terugvoer. Ons het in November gordyne lat insit. Hoop om julle weer te sien.

Groete

Impala Lily
Robert C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert C

Great value for money just very hot in December.

Great place, outside just needs to be neaten up and a shade port over the pool would be nice.

Siu Wai C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Siu Wai C

Nice, modern decorated accommodation in the bush with animals around.

Impala Lily is a modern, nice decorating accommodation with all you need. There are wild animals visiting us all the time, the experience is wonderful.

Shaun L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun L

Basic but very nice.

Small place but very nice, Clean and comfortable. Has most of the basics... all you need when away in the bush.

Janet V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janet V

Kon lekker ontspan en na diere kyk.

Die opset van die huis was baie gerieflik en het goed gewerk sodat 'n mens lekker as 'n familie kon ontspan.

Liezl V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl V

Marlothpark stel nooit teleur nie.

Het ons vwrblyf by Impala Lily verskriklik geniet. Enigste negatiewe punte is dat die beddens nie king-size is nie en dat hy bietjie naby Olifantstraat geleë is so mens hoor die verkeer. Maar andersins geen klagtes nie.

Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impalalaan 4229, Marlothpark, 3100, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1jMhhGoiXsF28GqT6lsa4JnFX9Kuju8G13ysOOUv0oeWX9CwNU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 4229 Impala Avenue Marloth Park 3100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.355111814514 31.806265131283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang