Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Impala Palms Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jacky B
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Great. It was great, exactly what we were looking for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Ek het heerlik gebly en geslaap. Netjiese kamer en badkamer. Vriendelike huurder. Ek het heerlik gebly en geslaap. Netjiese kamer en badkamer. Vriendelike huurders langs die Zebra Room.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dillon D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Excellent. Clean and quiet, very impressed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

10 uit 10. Baie besonders en gerieflik, baie lekker gebly, sal definitief weer by hulle bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina O
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Sep 2024

Die beddens slaap lekker en beddegoed baie skoon. Beddens bietjies te hoog, veral met jonger kinders. Kort bedkassies of tafeltjies om jou foon neer te sit om te laai. Die melk in die yskas was suur. Mens kan niks hoër as 'n koppie in die yskas sit nie. Waaier was dik van die stof. Toilet se lig raas vreeslik. Daar is nie 'n deur aan die toilet nie vir die privaatheid van die persoon wat in die kamer langs die stort/toilet moet slaap. Die Olifantkamer se badkamer is baie beter met die deur.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Sean
Impala Palms Guest House
Goeie dag, baie dankie dat jy by Impala Palms oornag het. Die beddens is als standaard hoogte, die yskas se rakkies is verskyfbaar en kon maklik geskyf word om iets groter in te pas. Melk was in gesegelde boksies, of hulle suur is of nie kan niemand voor die tyd sê nie. Die "geraas" in die badkamer is 'n extractor fan wat net werk as die lig aan is, en is by meeste ander oornag plekke ook te vinde. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sean Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duiker-laan 14, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfce2aca97659d62d9f601925222180bd7a0608d44a3b2a56a5bdc93a3d0d330bc7908280b2b2ad67d22fdf48626309cb29d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 14 Duiker Avenue Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.699137062871 28.383864390847

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang