Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Impala Palms Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duiker-laan 14, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Impala Palms Guest House bied gerieflike verblyf in Modimolle, teen die pragtige Waterberge in Limpopo. Hierdie skilderagtige area is ideaal vir sakesreisigers of vakansiegangers, en daar is wildreservate, krokodilplase en geleenthede vir gholf en visvang.

Dié gastehuis bied verblyf in 7 kamers, elk met 'n privaat ingang. Die kamers het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer het ook 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, ketel en yskassie. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan die, Koro Creek Gholfklub en Weesgerus Vakansieoord verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
John S
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent, maybe check-out time can be moved to 10:00. This facility is a breath of fresh air. Excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Jacky B
Saam met vriende
5.0
Great. It was great, exactly what we were looking for.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Elma V
Saam met vriende
5.0
Ek het heerlik gebly en geslaap. Netjiese kamer en badkamer. Vriendelike huurder. Ek het heerlik gebly en geslaap. Netjiese kamer en badkamer. Vriende...
Sien meer
Okt 2024
Dillon D
Besigheidsreis
5.0
Excellent. Clean and quiet, very impressed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Andre V
Saam met lewensmaat
5.0
10 uit 10. Baie besonders en gerieflik, baie lekker gebly, sal definitief weer by hulle bespreek!
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sean Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Duiker-laan 14, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Impala Palms Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duiker-laan 14, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfce2aca97659d62d9f601925222180bd7a0608d44a3b2a56a5bdc93a3d0d330bc7908280b2b2ad67d22fdf48626309cb29d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 14 Duiker Avenue Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.699137062871 28.383864390847

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang