Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Impala Palms Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duiker-laan 14, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Impala Palms Guest House bied gerieflike verblyf in Modimolle, teen die pragtige Waterberge in Limpopo. Hierdie skilderagtige area is ideaal vir sakesreisigers of vakansiegangers, en daar is wildreservate, krokodilplase en geleenthede vir gholf en visvang.

Dié gastehuis bied verblyf in 3 kamers, elk met 'n privaat ingang. Die kamers het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer het ook 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, ketel en yskassie. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan die, Koro Creek Gholfklub en Weesgerus Vakansieoord verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Impala Palms Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sean Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 maande

Ligging

  • Duiker-laan 14, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Impala Palms Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duiker-laan 14, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfce2aca97659d62d9f601925222180bd7a0608d44a3b2a56a5bdc93a3d0d330bc7908280b2b2ad67d22fdf48626309cb29d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 14 Duiker Avenue Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.699137062871 28.383864390847

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang