Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Impala Place

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Melissa M
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Heerlike paasnaweek wegbreek in die bos. Heerlike bosveld wegbreek saam met familie. Huis is goed toegerus met alles wat nodig is. Bediende en eienaar was baie vriendelik en uiters behulpsaam. Volop diere het kom inloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sylvi N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Rustig, veilig. Was lekker rustig. Moet eerder Impala Place genoem word met al die koedoes wat daagliks daar was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Impala Place
Ons is baie bly julle het dit geniet!

David S
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

Stress free break. Very good again. Good location, good staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anton
Impala Place
Happy you enjoyed it once again, David!

David S
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Really great- very relaxing. Great place to stay. Constance, the housekeeper, looked after us well, and the owner was fantastic with his advice about Kruger via email.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alwyn D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Sep 2020

Baie lekker gebly. Die koedoes, vlakvarke, rooibokke en nagapies kuier gereeld, onder andere. Constance die huishoudster is baie behulpsaam en paraat. Partykeer dalk bietjie te veel. Daar is paar klein dinge wat bietjie onderhoud nodig het, maar sal vir seker aanbeveel dat dit gemaklik 8 volwassenes en 4 kinders kan slaap. Sal vir seker aanbeveel vir enige iemand om te bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Andre V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2017

Dit was 'n wonderlike naweek by 'n wonderike plek. Vanaf die aankoms totdat ons vertrek het was heerlik. Geen probleme van enige soort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 300
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 4 300
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soeniestraat 3650, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaef0f627bf0ec442b5a8dee96d6eac0fd12d8e63262db6225f1a7fd21757d99a5135eabc7f693d81592ac68e8054f439441a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag, vir 12 mense 6 5 1 5 3650 Soenie Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.345804395126 31.805093354215

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang