Impala Place
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soeniestraat 3650, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R4 300 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
Impala Place is in die hartjie van die bos in Marloth Park geleë. Marloth Park is ook die tuiste van verskeie diere soos kameelperde, sebras, koedoes, vlakvarke, rooibokke en wildebeeste wat vrylik rondloop. Ons is na aan die Krokodilbrug-hek geleë wat toegang bied tot die wildryke suide van die Krugerwildtuin.
Die luukse, moderne en ten volle toegeruste selfsorghuis bied slaapplek vir tot 12 gaste. Gaste kan die wild van die stoep af dophou wat oor die bosveld-landskap uitkyk. Ontspan en geniet die naggeluide terwyl jy langs die vuur in die boma ontspan of koel af in die privaat plonspoel as dit te warm word.
Die eenheid beskik oor 5 slaapkamers, 4 van die kamers het dubbelbeddens en die 1 kamer het 4 enkelbeddens. Daar is 3 en suite-badkamers en 1 badkamer wat gedeel word. Elke slaapkamer is pragtig met siersteen en wit mure sowel as grasdak-plafonne opgemaak. Dan is daar ook 'n goed toegeruste kombuis en 'n ruim leefarea wat gerieflik ingerig is. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n stoof, 'n oond, eetgerei en breekware.
Die huis is dus ideaal vir 'n maksimum van 8 volwassenes en 4 kinders.
Daar is 'n satelliet-skottel en OpenView-dekodeerder. As gaste DStv wil kyk, bring asb. 'n dekodeerder en slimkaart saam.
Die eenheid word daagliks skoongemaak deur ons voltydse skoonmaker en daar is ook 2 onderdakparkeerplekke beskikbaar.
Impala Place is na aan die grense van beide Swaziland en Mosambiek geleë.
Marlothpark is 'n bewarea en geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anton Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 50
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Soeniestraat 3650, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Impala Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soeniestraat 3650, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang