Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Impalas Walk

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Graham W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie lekker en ontspannend. Die huis het al die basiese benodighede. Ons geniet die baie wild wat kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucindi M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Vreeslik lekker, salig! Die plekkie is net genoeg vir wat mens daar nodig het en dis vreeslik lekker as die bokkies vir ons kom kuier! Die omgewing is net so lekker met die winkels en restaurante!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2023

'n Wegbreek na Marlothpark van myself, my man en ons seun. Die huis is heerlik en ons het baie lekker gekuier. Die swembadjie is net groot genoeg vir 'n welkome lafenis in die hitte. Die koedoes en blouwildebeeste het elke aand kom kuier en ons het vir hulle wildspellets gevoer, hulle het sommer uit my hand geëet, wat heerlik was. Die enigste punt van kritiek is dat die eenheid nie lugversorging het nie en in die erge hitte wat ons tans beleef, is dit eintlik 'n noodsaaklikheid en nie 'n luuksheid nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wannita D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2023

It was a good stay. The weather was not the greatest, but I always love the bush. I would recommend it, but I also advised the lady who cleans to consider some additions, such as a spade to clean the braai area, a cage for bin bags, and maybe a storeroom to store the braai grids and prevent rust.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Renier S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2023

Lekker plek. Het goed gebly. Baie diere.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nicoleen V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2022

Baie skoon en netjies. Egte Bosveld-gevoel. Regte Bosveldtipe huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ilze C
Kort verblyf
3.6
Des 2022

Rustig en vreedsaam. Ons het lekker gekuier. Geriewe is goed. Swembadjie is 'n lawenis. Mens hoor tog bietjie van die hoofpad verkeer maar het nie te veel gepla. Voorstelle: gaas voor die vensters. Die goggas het baie gepla. Die plek is skoon en netjies maar dit gaan nie veel kos sodat al die glase dieselfde lyk nie. Dis lekker om 'n kas oop te maak en eetware lyk dieselfde. Ons het 'n rasper gemis. Drinkwater moet gekoop word maar dit hervul teen baie goedkoop. Daar word skottelgoedseep en seep in die badkamers verskaf. Dit was baie handig. Die storte en als werk baie goed. Reëlings rondom sleutel optel kan beter gekommunikeer word. Die sitkamerbanke is nuwer as die op die foto's. Ons het 'n goeie tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Naomi N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2021

Heerlik in die bos. Lieflike plekkie met alles wat ons nodig gehad het. Die plonspoel is fantasties vir die warm dae. Louise is 'n engel! Die wild het lekker by ons gekuier. Indien dit lugversorging gehad het sou dit net nog meer voortreflik gewees het!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mandi F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2020

Perfek! Gerieflik vir 4 persone. 2 kamers met 2 badkamers, volledig toegeruste kombuis. Naby die hek om uit te gaan wanneer jy Kruger Park toe gaan maar steeds stil en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Okt 2020

Wonderful place to stay. There were only a few problems we encountered when arriving at the house. We were not informed where to collect the keys for the house, if it was not for the lady cleaning the house we would not have known where to go. There is no cupboard to store your food items in, and we saw a mouse in the house trying to get into some of our food stuff, we had to store some of the food in our vehicle so had to lock up the food in the main bedroom when we went to the Kruger Park during the day. We did not know that the geyser is switched off when nobody is staying there, only discovered this when we wanted to go have a shower, had to wait for the water to heat up before going to shower. Tried to contact the owner Mrs. Otto by phone and sms when we arrived, but to no avail, still have not heard from her to date. Please see if you can sort out these few problems, in spite of these problems our stay was very nice and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 42

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impala-laan 4308, Marloth Park, 1470, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1NTI1ZWQ0LWJiMzgtNDgyMy1iMGQ4LTQwOTcwYmExNmQ5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 4308 Impala Avenue Marloth Park 1470 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.36145 31.80628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang