Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Impalas Walk

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impala-laan 4308, Marloth Park, 1470, Mpumalanga
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Impalas Walk is 'n bekoorlike selfsorghuis in Marloth Park en word omring deur welige plantegroei. Dit is die ideale blyplek vir 'n klein gesin van 4.

Die huis bied 2 slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens, en 1 en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die huis het 'n oopplan-sitkamer en 'n kombuis wat ten volle toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n ketel, breekware en eetgerei. Die sitkamer bied toegang tot 'n beskutte stoeparea met braaigeriewe en 'n plonspoel.

Marloth Park het sy eie wild wat vrylik rondloop, insluitende 4 van die Groot 5, alles buiten olifante. Die Krokodilrivier is die grens tussen Marloth Park en die Krugerwildtuin en gaste sien dikwels hoe die olifante in die water baljaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Graham W
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker en ontspannend. Die huis het al die basiese benodighede. Ons geniet die baie wild wat kom kuier.
Jun 2024
Lucindi M
Saam met vriende
5.0
Vreeslik lekker, salig! Die plekkie is net genoeg vir wat mens daar nodig het en dis vreeslik lekker as die bokkies vir ons kom kuier! Die omgewing is...
Sien meer
Apr 2023
Eileen B
Gesin met tieners
4.8
'n Wegbreek na Marlothpark van myself, my man en ons seun. Die huis is heerlik en ons het baie lekker gekuier. Die swembadjie is net groot genoeg vir ...
Sien meer
Sep 2023
Wannita D
Gesin met klein kinders
4.0
It was a good stay. The weather was not the greatest, but I always love the bush. I would recommend it, but I also advised the lady who...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Renier S
Gesin met tieners
4.0
Lekker plek. Het goed gebly. Baie diere.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 40

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Impala-laan 4308, Marloth Park, 1470, Mpumalanga
  • Gaste dink Impalas Walk het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impala-laan 4308, Marloth Park, 1470, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1NTI1ZWQ0LWJiMzgtNDgyMy1iMGQ4LTQwOTcwYmExNmQ5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 4308 Impala Avenue Marloth Park 1470 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.36145 31.80628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang