Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Imperani Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 33 resensies vir Imperani Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Mariette G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette G

Netjies en skoon en heerlike kos in die restaurant.

Heerlik gebly! Netjies en skoon en heerlike kos in die restaurant.

Mazefako N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mazefako N

Great.

Everything was good and restaurants, bar services were great.

Annatjie M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie M

Dit was goeie waarde vir geld verblyf.

Sal definitief weer Imperani besoek en aanbeveel vir vriende.

Nadia L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia L

Baie lekker restaurant op perseel.

Alles is netjies en skoon.

Marieka C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieka C

Puik.

Almal baie vriendelik en behulpsaam, die kamer is baie netjies en skoon. Ek beveel Imperani Guest House definitief aan.

Imperani Guest House se terugvoer

Baie danie vir die positiewe terugvoer Marieka.

Imperani Guest House
Drik G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drik G

Baie mooi fasiliteite en dit was baie lekker om daar te bly.

Sien sterre.

Imperani Guest House se terugvoer

Thank you for the positive feedback.

Was a pleasure having you as our guest

Kind regards,

Trudy

Imperani Guest House
Ellie R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellie R

Netjies en ruim, baie vriendelike ontvangs. Slaapplek baie skoon en netjies. Ontbyt ook baie goed.

Slaapplek baie skoon en netjies. Ontbyt ook baie goed.

Imperani Guest House se terugvoer

Dear Ellie,

Thank you for the feedback, it is most appreciated.

Imperani Guest House
Lynda Z - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynda Z

Comfortable accommodation.

Rooms were clean and comfortable. A bar fridge would have been helpful.

Imperani Guest House se terugvoer

Good day,

Thank you for the review. Fridges are available on request.

Hope to see you again.

Kind regards,

Imperani Guest House
Nico M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M

Baie aangename plek, het dit baie geniet.

Die ontbyt was baie lekker. Die staff ook baie vriendelik.

Imperani Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.
Ons is bly dat u 'n aangenaame tydjie gehad het.

Imperani Guest House
Robert T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert T

Goeie keuse

Sien sterre.

Andre G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G

Lekker gekuier.

Baie mooi plek en lekker geëet. Diens was baie goed. Goed geleë ook. Sal die plek aanbeveel.

Seipati N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seipati N

Rooms are tidy and friendly staff

The service in the restaurant is very poor, shortage of staff. On Friday the waitress was so route to us, maybe is because of exhaustion. They knock-in from seven in the morning till closed, they get exhausted. On Sundays they close early. Imperani Restaurant should hire more staff or work with the casuals when they have functions. But the place is beautiful, nice and quite.

Imperani Guest House se terugvoer

Good day Seipati
Thank you for your review.
We will attend to this issues as pointed out.
Our staff do work shifts on a Friday from 7;00 till 14;00 and the new shift comes in at 14;00 till 22;00. We would like to hire more staff unfortunately we are not busy every day. We would really like to improve our service and take your review at hart.
Thank you, have a nice day.
Kind Regards
Adele

Imperani Guest House
Jaco M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M

Baie netjies.

Verblyf was baie netjies en gemaklik. Restaurant bied 'n lekker spyskaart. Raserige inwoners in die vroeg-oggend ure was gelukkig deur die gastehuis aangespreek.

Imperani Guest House se terugvoer

Baie dankie vir positiewe terugvoering .
Dit word opreg waardeer .
Vriendelike Groete
Trudy

Imperani Guest House
Marieka C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marieka C

Baie lekker plek!

Baie netjies en skoon kamers, al die personeel baie vriendelik en behulpsaam. Restaurant baie lekker kos!

Imperani Guest House se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoer.

Imperani Guest House
Karlien F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Karlien F

Baie goeie keuse as 'n oornagbestemming.

Skoon, netjies en restaurant baie goeie aanbeveling.

Imperani Guest House se terugvoer

Goeie dag,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer!
Imperani Gastehuis Groete.

Imperani Guest House
Michelle R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle R

Great vir een nag oorslaap, maar nie langer nie.

Te veel local walk-ins.

Tshepo M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tshepo M

I had a very peaceful night's and enjoyed everything about that place.

Keep up the great work.

Imperani Guest House se terugvoer

Good day,
Thank you for your very kind review.
Regards,
Imperani Guesthouse

Imperani Guest House
Karen P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karen P

Kort en saaklik.

Die gastehuis was super netjies, en baie modern. Nogtans het ons gesin 'n leemte gevoel in terme van "warmte". In plaas daarvan het dit voorgekom of die gastehuis te gekommersialiseer was, met baie eenhede wat die gevoel gee van "woonstelle". Ons het die swembad geniet in die warm weer. Ons het net een aand oorgebly soos beplan.

Imperani Guest House se terugvoer

Goeie dag Karen,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Groete,

Imperani Guest House
Pieter S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Uit en uit die moeite werd om hier te oornag, sal dit sterk aanbeveel.

Sjef het moeite gedoen om my met die heerlikste lamstjops te bedien asook vir my vrou met varktjops! Die kelnerinne is werklik baie gaaf en bedag, die kamers was baie netjies en gasvry. Sal wel verkies as daar ‘n klein yskassie in die eenheid was om ons goed koud te hou. Lieflike plek, sal dit beslis aan beveel! Dankie, dit was die moeite werd!

Imperani Guest House se terugvoer

Goeie dag Pieter,

Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons streef daarna om n warm vriendelike skoon, tuiste vir al ons gaste te skep. Sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom, vra asb by ontvangs sodat ons vir jou 'n yskassie in die kamer kan insit.

Vriendelike Groete Imperani Bestuur

Imperani Guest House
Refiloe M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Refiloe M

Nice place to visit.

The place was very nice, clean and the staff is very nice!

Esna T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esna T

'n Oase toe ons in die vreemde gestrand was.

Hierdie was voorwaar 'n oase toe ons letterlik op moedverloor se vlakte was. Baie dankie dat julle ons situasie verstaan het en bereid was om op kort kennisgewing te help. Julle kos en verblyf is fantasties.

Imperani Guest House se terugvoer

Goeiedag Esna,

Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons waardeer dit opreg.

Groete,
Wanda

Imperani Guest House
Cora V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cora V

Dit was vreeslik lawaaierig en onaangenaam.

Daar was gaste wat bo by kuierdek heeldag gedrink het en al hoe harder lawaai het. Hulle kinders het om swembad gespeel en geskree direk voor ons stoep. Kamers 8,9 en 10 het 'n gang direk agter die kamers waar werkers mens tot 22:00 steur met kliphard praat en op en af loop.

Ben N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben N

Beste in Ficksburg.

Kamers is netjies en skoon. Goeie kos.

Imperani Guest House se terugvoer

Goeiedag Ben,

Vreeslik dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit opreg.

Groete,
Wanda

Imperani Guest House
June W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
June W

Baie netjies en skoon.

Netjies, skoon, veilig, kort net 'n yskas.

Imperani Guest House se terugvoer

Goeie dag Freddie,

Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons streef daarna om n warm vriendelike skoon, tuiste vir al ons gaste te skep. Sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom, vra asb by ontvangs sodat ons vir jou 'n yskassie in die kamer kan insit.
Vriendelike Groete Imperani Bestuur

Imperani Guest House
Martin V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Die moeite werd.

Vriendelike personeel en baie bedagsaam. Kos was uit die boonste rakke. Beste naweek wat ek en my vrou in lang tyd gehad het.

Imperani Guest House se terugvoer

Goeiedag Martin,

Vreeslik dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit opreg.

Groete,
Wanda

Imperani Guest House
Thinus K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus K

Pragtig, netjies, skoon en gerieflik.

Imperani sal altyd my eerste keuse bly in Ficksburg. Kamers is gerieflik en die beddens en kussings is van uitstaande gehalte vir 'n goeie nagrus. Die badkamers is ruim en modern en hele oord is luuks en mooi en netjies. Kan dit enige tyd aanbeveel.

Imperani Guest House se terugvoer

Goeiedag Thinus,

Vreeslik dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit opreg.

Groete,
Wanda

Imperani Guest House
Michelle R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle R

Altyd 'n wonderlike tyd om by Imperani oor te bly.

Ons het met 'n vorige geleentheid by Imperani Guest House tyd spandeer. En sal beslis weer by Imperani bespreek en aanbeveel. Jy hoef vir niks meer te vra nie, alles op een perseel. Ons wil beslis vir die Kersiefees by Imperani bespreek. 10 uit 10.

Imperani Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons streef daarna om n warm vriendelike skoon, tuiste vir al ons gaste te skep.
Sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.
Vriendelike Groete
Imperani Bestuur

Imperani Guest House
Lauren F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren F

Wonderful.

Very accommodating and welcoming. We were attending a wedding in Clocolan and had various requests regarding rooms and check in and all our requests and needs were met with ease. Lovely place, clean and neat. Good facilities. Excellent service.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlik.

Het 'n baie warm verwelkoming gehad. Ons het 'n troue bygewoon in Clocolan en dié verblyf het aan al ons behoeftes voorsien. Lieflike plek, skoon en netjies. Goeie geriewe en uitstekende diens.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Imperani Guest House se terugvoer

Good day Lauren,

Thank you so much for the lovely review.

Kind regards,
Wanda

Imperani Guest House
Danie Z - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie Z

Puik verblyf.

Puik verblyf, baie netjies, goeie geriewe, lekker gekuier.

Imperani Guest House se terugvoer

Goeiedag Danie,

Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit opreg.

Groete,
Wanda

Imperani Guest House
Tia H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Tia H

Not good.

On arrival at about 14:00 our room was still not cleaned up, the next day when we returned from our trip at about 14:45 and the room was not cleaned up again. We had to wait outside for it to be cleaned up. The Saturday evening when we got back at the premises there were no parking available. We had to run around organising parking. Sundays breakfast was a disaster, Monday morning it was better. Clients should be warned about the functions hosted on the premises, as the venue is just behind some of the rooms and it is very noisy.

Johann R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann R

Beste in Ficksburg.

Puik, skoon, rustig, heerlike kos en vriendelike diens.

Jandre V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jandre V

Oulike plek vir Ficksburg verblyf.

Ek sal beslis Imperani Guest House aanbeveel vir enige iemand wat op soek is na verbly in die Ficksburg omgewing. Imperani het vreeslik baie verblyf geriewe so ek kan dink dit werk lekker vir troues of spesiale geleenthede. Ons kamer het bestaan 'n koninggrootte-bed, klerekas, TV, bedkassies, groot spieël asook 'n koffiestasie perfek afgerond met badkamer wat stort, toilet en wasbak bevat. Die plek is regtig baie oulik uitgelê en daar is selfs 'n klein tafeltjie en stoele buite die deur waar jy kan sit en gesels op die algemene stoep. Parkering is ook relatief naby aan die kamers so dis glad nie te veel moeite om die bagasie heen-en-weer te dra nie. Reg buite die kamer was 'n koivis-dammetjie, klein lapa met stoele en tafels waar lekker gekuier kan word. Die swembad, "Cocktail bar" en restaurant is ook naby geleë wat baie gemaklik was. Die restaurant het 'n groot menu met alles van seekos tot slaaie op. Ek het geen klagtes gehad gedurende my besoek nie en sal beslis weer van hiérdie akkommodasie gebruik maak as ek ooit weer in die Ficksburg omgewing is.

Imperani Guest House se terugvoer

Goeiedag Jandre,

Vreeslik dankie vir die wonderlike resensie. Dit word opreg waardeer.

Groete,
Wanda

Imperani Guest House
Dawie F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Dawie F

Het beter verwag.

Ek het die beste geboek maar average gekry. Geen nommer op huis. WiFi werk nie. Heater in badkamer werk nie. Die plek nodig 'n bestuurder wat weet wat aangaan!

Imperani Guest House se terugvoer

Goeie more Meneer,
Baie dankie vir u terugvoer, ek is vreeslik jammer om te verneem dat u verblyf nie voldoen het aan u verwagting nie.
Sonder u kommentaar kan ons nie streef na verbetering nie.
Indien u weer van ons sou gebruik maak kan ek u verseker dit nie weer die geval sal wees nie, daarvan sal ek seker maak.

Groete,
Wanda

Imperani Guest House
Vanaf
Vanaf R1 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mc Cabe-straat 53, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxYThhNjU1LTUyODItNDA1MS05NzlkLTk0MmJkN2I4Y2JhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 53 MacCabe street Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.873257609511 27.871252298355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang