Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Imvula Game Lodge

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Gerhard L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Absoluut fantasties en rus vir die siel. Ons was 'n groep vriende van 10 mense en Imvula het voldoen aan al die vereistes, sal dit aanbeveel vir enige groep wat wil ontspan en rustig kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2021

Baie lekker kuierplek. Die huis self is nogal benoud met baie klein kamers, maar die groot deck en braai-area maak op daarvoor.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Valentynsnaweek. Ons het die hele plek uitgeboek vir net ons twee (maar kan 10 slaap). Ons was op soek na isolasie, dié is die plek, al my derde keer hier en beplan die vierde. Daar is vuurmaakplek vir elke weerstoestand. Trevor het die bespreking vinnig hanteer en George van langsaan was baie behulpsaam. Dit het gevoel asof dit ons plek was die hele naweek lank.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorne L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2019

A wonderful place to go for a really chilled weekend with all the mod cons. Had a fabulous weekend, George was very helpful. Beautiful walks through the veld and then relaxing in the boma. The facilities were comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2019

Dit is vreeslik mooi en baie rustig. Sal definitief weer daar bly. Die lodge is baie skoon en netjies, die omgewing is baie mooi. 'n Definitiewe moet as jy net bietjie wil ontvlug en afskakel. Gasvryheid uit die boeke.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Trevor
Imvula Game Lodge
Baie dankie Pieter, vir die mooi woorde. Ons is bly dat jy jou tyd by Imvula geniet het. Ons sien uit om julle weer by ons te bly.

Karlien N
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Okt 2019

Pragtige, stil, rustige plek om te ontspan. Die plek is uitstekend vir 'n klein groep wat wil ontspan weg van die stadsgewoel! Die gasheer is baie behulpsaam en baie vriendelik Mens kan lekker buite op die dek/stoep ontspan of op koue dae voor die kaggel kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Arno B
Kort verblyf
5.0
Mei 2018

Beste waarde vir geld. Pragtige bekostigbare plekkie in 'n natuurskone ligging. Puik diens van die staf wat vreeslik behulpsaam is. Sal die lodge definitief weer besoek en hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Trevor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hebron Plaas-weg, Carolina, 1185, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjMjZjODEyLTQzOTktNDczYS05MGFkLTViMjU5MGJlYWNmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 10) 7 5 1 5 Hebron Farm Road Carolina 1185 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.966359624067 30.215165019035

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang