Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Imvunge Villa and Functions

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Jager-straat 72, Ermelo, 2351, Mpumalanga
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Imvunge Villa and Functions is in die hartjie van Ermelo, en bied gerieflike verblyf. Dié boetiekgastehuis meng moderne en rustieke elemente en skep 'n unieke atmosfeer. Dit bied 'n tuiste weg van die huis, met geriewe vir funksies, vergaderings en persoonlike geleenthede.

Verblyf word gebied in verskeie kamers met slaapplek vir 2 gaste. Die kamers het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kamers het ook 'n yskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n slim-TV met WiFi, en gaste het toegang tot 'n braai-area.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste het toegang tot sonkrag en watertenks. Die verblyf is naby plaaslike areas in die dorp, en groot winkelsentrums is 5 tot 10 minute ver.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • De Jager-straat 72, Ermelo, 2351, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ermelo Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Jager-straat 72, Ermelo, 2351, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45cba225d612a2cad46f48d45a26f86610869c5db644bc617fbdd28d85e7fbcc88e09eb042169448565ffef6119e535ffba0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 72 De Jager Street Ermelo 2351 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.5152272 29.9857552

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang